Matriekafskeid

Stephanie Knipe

Omdat ek ‘n ekstrovert is wou ek graag iets dramaties maar tog stylvol gehad het. My gunsteling kleur was en is nog altyd PERS. Nadat ek boeke en boeke deurgeblaai het en op die internet na idees gesoek het, het ek uiteindelik my droomrok kon vasle op papier. My inspirasie het gekom uit drie verskillende idees van ‘n kombinasie van verskillende teksture, asook skakerings van my geliefkoosde pers kleur wat ek net moes kombineer met diamante. Ek het vir my rokmaker die skets gewys en onstwee het onmiddelik “geclick” Sy het my 100% reg verstaan en sy het my droomrok geskep!!

Sien alle inskrywings