• Karin

    Nogals vir my baie oulik. Ek hou ook van die foto’s.

  • Theresa

    Wow! Baie mooi!!

  • Merle

    Dit is besonder mooi en elegant, maar ook speels met ‘n gepaste kommentaar van jouself. Jou hare is verskriklik mooi gedoen, grimering nie oordoen…..ag jy lyk sommer net pragtig!!!

  • Elma

    Ongelooflik mooi!

  • Marita

    Mmm, maande se werk het in hierdie rok ingegaan. Besonder en heeltemal uniek.

  • Niesje

    Pragtige rok met die perfekte kleur! Definitief ‘n wenner.

  • Corrie

    Onbeskryflik mooi! So lyk ‘n sprokiesrok (Prentjie)!!!!

  • Janita

    ‘n Spogrok soos min wat haar soos ‘n handskoen pas. Komplimente aan die rokmakers!

  • Elda Pretorius

    Voorwaar ‘n rok vir ‘n prinses. Aspoestertjie kon nie mooier gelyk het nie. Droommooi!

  • Erika

    Pragtig – sal die doen van haar hare definitief aanbeveel!

  • Delphine

    Pragtige meisie ,rok effens te deftig vir matriekafskeid.

  • Joanita

    Daar is regtigwaar nie ‘n mooier beskrywing as "stunning verby" nie. Jou rok en beskrywing van inspirasie is uit en uit ‘n ware sprokie, well done aan die fotograaf wat jou spesiale dag soooo mooi laat lyk het. Sterkte en ek sal defenitief jou aanwys as die wenner!!!

  • Elisna

    Dit is ‘n pragtige rok, wat perfek by jou pas, jy het baie, baie mooi gelyk.

  • Christine

    Baie Mooi!! Jy lyk soos ‘n prinses, voorwaar ‘n wenner!

  • marinda

    Ek’s mal oor die wit perd. Dit pas so perfek by jou blonde hare & die romantiese wit van die rok. Dit skep ‘n Aspoestertjie-aardsheid. En die foto op die kortgeskeerde landerye is net so uniek: Fyn, gesofistikeerd, met jou wortels in die natuur. Pragtig!

  • Anneli

    Die rok is prentjie mooi, en die meisie wat hom aan het beeldskoon!

  • Linda de Klerk

    Dit is ‘n pragrige rok vir ‘n pragtige meisie. Die rok lyk net so pragtig soos jy.

  • Idelette

    Stunning rok! Jy lyk fantasties.

  • Annellise

    Sprokiesmooi, dog flambojant en vars! Regtig PRAGTIG!!

  • Elzabe Purves

    n Spog Rok. En n pragtige persoon. Dit moes maande neem om so n stunning rok te maak. Veelsgeluk !!!!!

  • Hannetjie

    Uniek. Baie oorspronklik.

  • TALIA

    BEAUTIFULL…

  • Heidi

    Sjoe, dis baie mooi en dink dit pas pragtig by jou persoonlikheid en geaardheid. Jy sou nie so mooi gewees het as dit nie presies was wat jy in gedagte gehad het nie – dis presies soos jou beskrywing. Jy lyk pragtig en is pragtig. Well Done!

  • Karmi

    Unieke rok vir ‘n unieke meisie! Jy lyk so mooi Suan!! Komplimente aan die ontwerpers, om nie eers van jou raakvat beskrywing te praat nie.

  • Beatrix

    Ai, maar die meisiekind lyk spoggerig

  • Cindy

    Stunnig, stunning, en weereens stunning! ‘n Rok om van te droom, dis asemrowend!

  • Nelia Burger

    Die allermooiste rok ooit. Jou inspirasie vir die rok is ‘n goeie keuse, kon nie beter nie. Beslis ‘n aspoestertjie droom rok.

  • Natasha Pillay

    Beautifull dress

  • Elize van Staden

    Suan jy lyk ongelooflik pragtig. Ek sien die arbeie en room so wegsmelt oor jou. Dit is droom mooi en jy is pragtig.

  • Natasha

    Baie baie mooi, Stunning en defnitief een van die mooiste rokke wat ek in ‘n lang tyd gesien het. Pragtig.

  • Dit is pragtig Stunning. Defenitief die mooiste rok

  • Rosanne

    Definitief n WENNER, dit is n baie mooi rok. Sterkte

  • Sylvia

    Pragtige rok en pragtige vrou!! Komplimente vir die ontwerper – well done!!

  • Chenel Boucher

    Baie besonders!!!!

  • Mari

    Jy het defnitief my stem vir mooiste en oorspronklikste rok!! dis absoluut stunning!!

  • Mari-Louise

    Ek is nou al deur al die rokke vir ‘n 2de keer, jy bly een van my heel gunstelinge. Dis is regtig ‘n ongelooflike rok. Dit pas jou soos ‘n handskoen