suanne1
Matriekafskeid

SUANNE JANSEN

Van kleins af probeer mens ‘n idee in jou kop kry oor hoe jou matriekafskeid rok eendag gaan lyk, maar die dag toe ek hierdie pers en turkoois rok sien, het ek geweet: hierdie is my rok! Dit word ook bevestig toe die rok net so van die pop af, perfek vir my pas. Met die oop rug en maag is die rok waaghalsig, tog gesofistikeerd en vroulik. Ek het soos ‘n prinses gevoel!

Sien alle inskrywings

  • Theresa

    Baie mooi!

  • Amore

    BEAUTIFUL*

  • coleen

    Shoe, goeie ontwerp.

  • Lezaan Nel

    Ongelooflik mooi. Iets anders, maar pragtig

  • Mariette

    Besonder~!

  • Sunelle

    Dit is absoluut stunning!!!!!

  • anzelle pieterse

    Dis by verre my gunsteling rok! Jy het fantasties gelyk – bietjie iets anders vir ‘n slag