Matriekafskeid

Sue-Mari Visser

Die inspirasie vir my rok het ek gevind in die alombekende stelling in mode-ontwerp, naamlik om styl te vind in die kombinasie van eenvoud en elegansie. Die keuse van my rok se kleur gee uiting aan die vreugde van jeugdigheid en simboliseer ‘n deel van my persoonlikheid. Baie dankie aan La Fashion Bridal Boutique in die Paarl vir die ontwerp van my rok.

Sien alle inskrywings

  • Gerida

    Die inspirasie vir jou rok maak dit ‘n wenner!

  • Hanneke Alberts

    Sjoe,dis pragtig!

  • lelane munnik

    sue-mari jy lyk pragtig en die rok is ‘n wenner!!!!

  • Lauren Koegelenberg

    Sue-Mari jou rok is baie mooi!! Die kleur pas by jou.

  • Deo

    Jy het stunning gelyk!! Beslis die beste van wat ek sover gesien het!

  • Maria le Roux

    Sue-Mari jy het so mooi gelyk en die rok is definitief n wenner! Jy het soos n prinses gelyk.

  • Christo

    Die rok is JY en dit maar dit ‘n wenner!

  • Riaan

    jy het absoluut pragtig gelyk! jou grimmering was perfek gedoen en die rok het jou soos n handskoen gepas! jy mag maar rooi aantrek,die kleur pas jou perfek.