105
Matriekafskeid

Sue-Mari Visser

Die inspirasie vir my rok het ek gevind in die alombekende stelling in mode-ontwerp, naamlik om styl te vind in ‘n kombinasie van eenvoud en elegansie. Die keuse van my rok se kleur gee uiting aan die vreugde van jeugdigheid en simboliseer ‘n deel van my persoonlikheid. Baie dankie aan La Fashion Bridal Boutique in die Paarl vir die ontwerp van my rok.

Sien alle inskrywings