img_0803
Matriekafskeid

Sune Coetser

Ek het al in graad 8 die foto van die rok gesien, en het dadelik besluit dit is die rok wat ek wil he. Dit lyk soos iets wat ‘n regte ‘french lady’ sou dra, en ek dink franse vrouens het van die beste styl in die wereld. Ek wou ook anders wees en nie die gewone blou of rooi rok he nie, so het vir sagte pienk gegaan.

Sien alle inskrywings