sun_prinsloo
Matriekafskeid

Suné Prinsloo

Ek het in teen deel eerste my haarstyl gekies. Ek is ‘n persoon wat van vintage hou en daarom my haarstyl gekies.soos dit op die foto lyk.Daarna het ek gereken dat ek ‘n rok moet laat maak om by my haarstyl te pas. Ek wou nie ‘n prinsess styl rok hê nie, wou graag ‘n rok hé wat my liggaam komplimenteer, maar het ook nie net ‘n gewone reguit af rok gesoek nie. Soos u kan agter kom is ek maar ‘n moeilike mens. Ek het gaan rokke aan pas vir insperasie en was baie ongelukig omdat nie een my gepas het nie. Net voordat ek die winkel verlaat het, nogsteeds sonder ‘n idee hoe my rok gaan lyk, roep die verrkoops dame my terug en daar gee sy vir my hierdie rok om aan te pas. So waar! Hy pas soos ‘n handskoen. Dadelik het almal gesê die rok lyk asof hy vir my gemaak is en die BESTE van alles was dat hy by my haarstyl ook gepas het!!

 

Sien alle inskrywings

  • Mikyla

    Pragtig 80 uit 80!!!!!!!!!!!!!!!!!!! = )