sun_
Matriekafskeid

Suné Smith

Ek het die eendag besluit om op die internet rond te krap vir n interresante rok, want ek soek n rok wat niemand sal dra nie & wat anders is. ek het my eie unike style. toe besluit ek, dit is die een. toe ek hom sien, het ek niks ander rokke raak gesien nie, want dit was my droom rok. Almal was mal oor die rok gewees en gese dit was iets anders, en daarvoor het ek gesoek. ek het regtig baie gemaklik gevoel in dit & ek kan weet dat dit net ek is wat so n stunning rok het. Dit het my aand meer spesiaal gemaak.

 

Sien alle inskrywings