deur_zoom
Matriekafskeid

Suné Van der Merwe

‘n Vriendin van Hoërskool Overkruin, het die rok gemaak deur F Wilson gedra na ‘n Valentyns Bal. Met die eerste oogopslag het ek geweet die rok wil ek dra na my Matriekafskeid!!! Afspraak is gemaak en daar pas “Camelia” (naam vd rok) my soos ‘n handskoen. In samewerking met Fritz van F.Wilson het ons ‘n paar veranderinge aangebring en Camelia verander na Suné…. ‘n rok waarin ek soos ‘n Fee-prinses gevoel het. Die kleur, materiaal en snit was alles wat ek in ‘n droom matriekafskeid rok wou gehad het… Met die besonderse goeie diens wat ek van F.Wilson ontvang het, en alles wat net van die begin af in plek geval het, het ek geweet dit was die hand van ons Hemelse Vader wat met my keuse was van dag een af. Alle lof en eer aan Jesus wat die wonderlike dag vir my moontlik gemaak het. Ek het my matriekjaar met swier afgesluit in my droom matriekafskeid rok!!

 

Sien alle inskrywings

  • Martie Greyling

    Sune jy lyk pragtig. Liewe Jesus het jou baie goed geseen. Jou ma en pa kan met reg trots wees op jou.

  • Monica Dempers

    Ek is ‘n vriendin van Suné se ma en was bevoorreg om die fotosessie by te woon. Sy het so ongelooflik mooi gelyk en hierdie rok het haar regtig soos ‘n handskoen gepas. Suné is nie net ‘n mooi mensie nie, maar sy is so dierbaar. Suné sterkte met die eindeksamen!

  • Carmen

    Jy het uit hierdie wereld gelyk Sune’ ! Vreeslike mooi rok saam met ‘n besondere mooi mensie met ‘n persoonlikheid van goud !

  • Michelle Lourens

    Stunning Stunning!!

  • Amorette de Witt

    Stunning maiq lovies you !!!!!

  • felicia

    pragtige rok, wil net baie dankie se vir Jaco Koekemoer wat sy NIkon vir die geleentheid geleen het om sulke mooi fotos te kon neem!!!

  • Meisie van der Colff

    Suné jy is pragtig, nie net van buite nie maar van binne ook!

  • Marli

    Stunning Sune’kie!

  • Vanessa

    Hay Sune, dit is een van die mooiste rokke wat ek in ‘n baie lang tyd gesien het en jy lyk stunning!!

  • Juanrie

    Sjoe sunekie dis beautiful hoor

  • Cheney van den Berg

    BEAUTIFUL Suné..jyt stunning gelyk!!

  • Anke du Toit

    Kan dink jyt soos ‘n Fee-prinses gevoel want jy stunning gelyk!!!! Baaaaaaaie mooi!!! Sjoewie!!!**

  • Lee-Anne

    Maat ek dink nogsteeds jyt bitter sexy gelyk !!!! Lovit kwadraat !!!

  • Nedine

    Ek sal niie miind om so rok iin my kas te he niie.. DROOOOMrok!!*

  • jacqueline joubert

    Sune jy het stunning gelyk in die rok,jy is n awesome mens om te ken en dit is lekker om jou in n geselskap te he.Sterkte met jou eindeksamen.Ek weet jy het die mooiste gelyk,maar jy het n stunning persoonlikheid ook

  • Roche Channing

    Joh sy lyk vlipin mooi!!! Sy mag maar hoor!!! You go sune!!! Een dag as k groot is wil k ook so meisie he!!!

  • Jean Coetzee

    jy lyk ASEMROWEND my liefi…!!! toe ek jou die eerste keer in die rok sien het jy letterlik m asem weg geslaan!! enige prinses sal maar net kan wens om so mooi te lyk!!! van buite en van binne!!!

  • loretta coetzee

    stunning!!! n pragtige model en pragtige fotos. sy en die rok het mekaar pragtig gekomplimenteer. ook n pluimpie aan F Wilson wat sulke pragtige rokke maak. Dit is wonderlik om te sien dat ‘n jong meisie in vandag se tye weet waar alle seeninge vandaan kom! sy is beslis ‘n wenner!!!!! mooi van binne en buite.

  • Leanda van Wyk

    WOW! Jy’t pragtig gelyk

  • Charne Esterhuizen

    Sune het pragtig gelyk!!! Die snit van die rok komplimenteer haar lyf en sit fokus op haar pragtige langbene. Die kleur laat ook haar hare uitstaan en haar vel lyk gloeiend. Kortom sy lyk pragtig!!!

  • simone’

    neytjie my ou vriendin!! jy is steeds so beautiuful.. wag infact meer beeldskoon as in di laerskool! jy moet veraltyd aanhu mt ju modelwerkies!! en ju foto hier… is asemrowend!!! bja geluk aan di ou wat ju so pragtg laat lyk het! en 10/10 vi ju wat dai rokkie dra met pasazzzz!

  • Kyla van der Merwe

    Sune jy het baie mooi gelyk soos n Prinses weet somer j het uitgestaan *sterkte*

  • Herman N

    Jy laat die rok baie mooi lyk.!!

  • Marleene Hartzenberg

    Soooooooooooooooo Moi rerg!!!

  • Lammie Ferreira

    Sune, die rok is absoluut wie jy is, net so mooi van buite as binne! Jy het pragtig gelyk.

  • Illze Bolton

    sune, jyt pragtig gelyk! xx

  • Karina Bezuidenhout

    Beeldskoon*

  • Rolene Coertzen

    Hiert !! kyk nou net hoe word die rok omgetower van Camelia…na….SUNE – uitgeknip !!! die diamonds en die jewels, die skoene en die haarkies. Alles sooo bitterlik mooi vriendinnie. Jy het beslis die rooi rokkie ore aangesit met jou sprankelende persoonlikheid.

  • Vanessa Gray

    Absolutely beautiful!!!!

  • Elize Fourie

    WOW !! Pragtige rok vir ‘n natuurlik en pragtige jong dame.

  • Amanda Lucas

    Sune jy lyk pragtig en die rok is stunning. Baie mooi!!!!!!!!

  • M Hugo

    Asemrowend: meisie en rok! Ons nuwe Mej SA??!!
    Suné, bly so pragtig en sprankelend!

  • M Hugo

    Asemrowend: meisie en rok! Ons nuwe Mej SA??!!
    Suné, bly so pragtig en sprankelend!

  • Armandt

    Jho wragtig pragtig Sunetjie.Jy lyk flippen mooi in daai rok!!

  • Olga

    Jyt baie mooi gelyk!

  • Taylah de Lancey

    Sjoe Neitjie.. Jy lyk asemrowend!! Baie baie mooi.. Perfekte rokkie vir jou**!! :) Jyt verdien om soos n prinsessie te lyk*x

  • Uli Janse van Rensburg

    Jy lyk baie mooi.

  • Melissa vbaalen

    Suneby! die rok het soos n droom aan jou gesit! Die rok het jou persoonlikheid so baie uitgbring en ons almal se asempies was weg geslaan! baie mooi maat!

  • Marianda Otto

    Sjoe,jy lyk amazing!Sune dis die skoonheid van binne wat deurskyn na buite,jy het nog altyd uitgestaan bo ander girls.Die HERE het jo regtig geseen met als wat n meisie kan begeer.Gaan groot!xx

  • carina

    stunning verby!!! daai rokkie is vir jou gemaak gewees..PERFEK!! Rerig ongelooflik mooi verby!

  • Mareike

    Skoonsus nee kyk jy was regtig STUNNING n engelkie van God jou rok was pragtig en jy self het jou rok gemaak nie die rok jou nie maar jy die rok! Enige MA en Pa se trots. !!!!!!!!

  • charne

    VeRRRRy VeRRRy beautifull* !!! Jou oukie is soo gelukkig om saam die moiste blommekie da te gwees het !! * baie baie mooi !!! Beautifull rokkie vir n pragtiggggge mensie *

  • izette de jager

    maat jyt soos ‘n droom gelyk, rerig stunning!!!

  • Marietjie

    BAIE Mooi foto…….! Julle het pragtig gelyk!

  • LeJuan

    PRAGTIG girl!

  • Billy

    Stunning Stunning!! Jy het soos `n Engel gelyk……..

  • Alta

    As jy darem my dogter was sou ek gebars het van trots. Jy het absoluut amazing gelyk. Ons ken mekaar nie, maar ek sien die innerlike skoonheid uit jou straal. Jy is voorwaar geseën

  • Evette vd Westhuizen

    Dit is by ver een van die stunningste rokke wat ek nog gesien het en dit pas jou perfek.

  • Corne Coertze

    Van ‘n cute, bekkige dogtertjie, na ‘n stunning jong vrou met haar voete op die grond en haar kop oppad om haar drome te bereik! Sunetjie, ek ken jou al 10 jaar (kan jy glo??), en hierdie rok het jou as mens vas gevang – sprankelend, sonder oordaad, speels en stunning! Jy het stunning gelyk!

  • Winnie Swart

    Pragtig Sune!!!! Ek is so trots op jou. Dis nie net jou rok wat mooi is nie, maar jy self, van binne sowel as buite!!!!

  • Andre

    Verdien definitief sommer die Voorblad………….anders koop ons van nou af net die Huisgenoot!!!

  • Elsa Koptze

    Jy is pragtig, van uiterlike na innerlike is jy die mooiste mens. Jou liefdevolle opvoeding wys in jou houding, jy’s stylvol en lyk ongelooflik "stunning". Hennie en Annelie kan met reg trots wees op jou en Kylie het die allerbeste voorbeeld om na te volg.

  • Domonique en Daniel Roux

    Jy het pragtig gelyk Suné! Jy is ‘n goeie kandidaat vir ons volgende Mej. Suid-Afrika…..Sterkte met jou loopbaan na Matriek, ons is trots op jou.