Matriekafskeid

Sunette Coetzee

My ma en ek het baie winkels deurloop op soek na die regte rok. Ek wou graag iets in groen he, asook iets anders as die gewone. Ek het uiteindelik my rok by Clearwater gekry. Ek was dadelik verlief op die kleur en snit en die rok pas by my uitgaande en speelse persoonlikheid. My ou was gaande oor my rok en langs my prins het ek soos n ware prinses gevoel.

Sien alle inskrywings

  • Engela Heine

    n Pragtige en stylvolle rok. Iets anders. Pas mooi by jou groen oe.
    n Baie mooi meisie!

  • stella coetzee

    Hi my kind,Jy het droom mooi gelyk. En soos altyd, was jy weer sprankelend.

  • Mandy

    I love your dress! It’s so elegant. What a beautiful couple.

  • Madeline Venter

    Julle het darem maar pragtig gelyk. Ek glo julle aand was netso perfek gewees.

  • Carol Benn

    An absolutely stunning dress and amazing colour to compliment a stunning girl!

  • Marius Coetzee

    Natuurlike skoonheid sprankel vanuit jou gesig.Baie mooi foto.

  • Erika Coetzee

    Die pragtige rok met jou los hare pas jou soos ‘n handskoen.Jy het die skoonheid van ‘n ongeslypte diamand.Pragtige foto.

  • Monique van dyk

    Verskriklikke mooi foto, het beslis die potesiaal vir ‘n voorblad gesig.
    Sterkte

  • Andre Coetzee

    Awesome foto !!!

  • Armand van Dyk

    Asemrowende foto, so pragtig soos alyd. Sterke

  • Baie mooi foto, so pragtig soos sonskyn.

  • Glenis lombaard

    Die mooiste skoonheid wat ek ooi gesien het, baie geluk

  • Debbie Goosen

    Kort en kragtig absoluut "PRAGTIG"