Matriekafskeid

Sunette Klopper

My inspirasie vir my rok sowel as my grimering en hare, kom van die Fraanse Koningin Marie Antoinette af. Sy was nie net een van die voorste mode styl ikone nie, maar sy het ‘n groot impak gehad op die mense om haar en ek glo dat dit een van die belangrikste mikpunte in ‘n jong dame se lewe moet wees. Marie Antoinette is ‘n inspirasie vir my, omdat sy nie bang was om haar individualiteit of haar ondersteuning vir ‘n saak te stel deur haar modestyl nie. Nes sy wil ek my liefde vir oudtydse koninklike drag uitbeeld, sonder om my te steur aan die invloed van ander of die hedendaagse modegier. My voorliefde vir die koningin asook Disney Prinses karakters sal altyd deel van my persona wees.

Sien alle inskrywings

  • Joane’

    Dt lyk beauLLa…. Lov dai roKKe!!! Dink dis sTuNNiNg!!!!

  • muriel

    Sunette, jy lyk pragtig-stunning! Die rok en die kleur pas jou perfek.
    Net blessings vir jou. xx

  • melissa smith

    stunning foto!!

  • Annélle

    Sunette, dit is die mooiste mooiste rok en kleur!!! Pas jou perfek, lyk soos ‘n feeprinses!!! Jy kan baie trots voel op hierdie fotos!!! Wat ‘n fantastiese rok en hoogtepunt om jou matriekloopbaan mee af te sluit. Ek dink dis ‘awesome’, ‘fantastic’!!!!

  • maxine

    dis n beautifull rok en sunette jy lyk gorgeous jul twee het n mooi matriekafskeid paartjie gemaak…die kleur bring jou oe uit en net pragtig op jou !!! xxxx

  • Amor vd merwe

    Sunette j het beeldskoon gelyk! Dis nes jy is, baie baie mooi!

  • Joanne Von Zeuner

    Sunette het soos ‘n regte prinses gelyk. Die hele prentjie het gewerk. Rok, hare, grimering en houding het mekaar gekomplimenteer. Goed gedoen Sunette. Sal graag wil sien hoe jou trourok eendag gaan lyk.

  • Marthie

    Definitief ‘n wenner!

  • JF

    WAT N STUNNING ROK,ASEMROWEND SEKERLIK NES JOU PERSOONLIKHEID,DAAI PRAGTIGE HARE VOLTOOI DIE SPROKIE.WAT N INSPIRASIE VIR VOLGENDE JAAR SE MATRIEKS!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • Clarise

    Jy het asemrowend gelyk!

  • Leoni Kemp

    Jy lyk pragtig meisiekind!!! Soos ‘n Supermodel!!! Ons is trots op jou!!! Die kleur pas jou perfek, jou hare pragtig!!! Bly altyd so pragtig!!! xxx

  • Wanda

    beeldskoon mooi my kind..

  • Leandri Theron

    Lyk pragtig, net soos ek jou ken..!!
    **

  • Marelize

    Wooow dis sooooooo mooooi!!
    Eka love dit en jy lyk pragtig!!xxx

  • Veruska

    Dit is ‘n stunning rok! Dit is regtig ‘n baie mooi blou en die rok self sal enige meisie laat lyk en voel soos ‘n prinses!!

  • Tiaan

    Baie mooi rok. Het regtig mooi gelyk.