afskeid_7285_1_
Matriekafskeid

Surne Heyl

**My rok was presies soos wat ek hom van die begin af wou gehad het,ek het my inspirasie gekry van al die stunning swaelstert rokke op die webtuiste” New York dresses “asook die internet.Ek wou toe ook dadelik so swaelstert rok gehad het.My ma het my ook baie geinspireer ,sy het my keer op keer gemotiveer en my die regte keuse help maak,sy was daar deur alles saam met my tot die eind toe.Ek wou iets anders gehad het as die ander meisie en was baie gelukkig met my rok**

 

Sien alle inskrywings