• Annette Esterhuizen

    Jy lyk stunning!!!!!!!!!!!!!

  • Sidney Jooste

    Stunning, stunning, stunning Suzette! Wonderlike houding om die lewe mee aan te pak.

  • FELICIA CARMEN ABBOTT

    Hoe baie baie baie mooi , Suzette jy het soos n droom gelyk , waar is jou PRINS nou ………………….. Jy het baie mooi fashion STYLE , ek gaan jou kom sien wanneer ek trou , ek nodig BIG TIPS

  • david glyne

    Suzette lyk fantasties!

  • HANEKE LOUW

    Sjoe Suzi!! Jy het fantasties gelyk!!

  • Janette Venter

    Suzette, jy lyk vreeslik mooi. Die rok en foto straal JEUG EN ENERGIE uit. En dit pas by "JONK WEES". Was ‘n wonderlike manier om afskeid te neem van matriek.

  • Erika Esterhuizen

    Sjoe Suzi !! Jy lyk pragtig en maak n statement. (Pragtig & fantasies),

  • Magda

    Suzzie – my asem was weggeslaan toe T Magda jou die eerste keer gesien het. Jou figuur het die rok "houding" gegee. Die lap se keuse het geskreeu kyk na Suzzie…. pas jou uitstekend.

  • Poppie Troskie

    ‘n borrelende bondeltjie lewensvreugde, en jonkwees energie.
    Jy lyk stunning……hoop die lewe vorentoe is ook vir jou so vreug-
    devol

  • lushca venter

    oeeeeeeee,my eys are burning,
    suzzette jy het baie sexy gelyk in daai helder kleurige rokie

  • Charne Hurter

    Dis die mees STUNNINGSTE Rok nog ooit gesien met die PRAGTIGSTE Meisie wat hom dra!!!

  • Corlize Fourie

    Suzette het beslis die koppe laat draai en die tonge laat sis toe sy haar verskyning op die rooi tapyt by Wonderboom se Matriekafskeid @ die Voortrekker Monument gemaak het. Die ROK die hare die naels
    en grimering en beslis die wonderlike Meisie het die aan laat voel soos ‘n moderne sprokies verhaal…. Ek het trane in my oe gekry van trots dat sy my vriendin is…

  • Cobus

    Cool

  • Marietjie Oosthuizen

    Baie mooi en heeltemal anders as die normaal. Jy het gelyk soos jy is, borrelend.

  • Cezelle Viljoen

    WOW!!! Dit lyk asof jy baie pret gehad het. Die rok skree: JONK, ENERGIE en STYL !!!
    Well done!

  • Lizelle Yaxley

    WOW!!!! Stunning!

  • Bianca

    jy het onmenslik mooi gelyk sussa !!! … daai rok van jou is presies wie JY is ! STUNNING

  • Alta Jooste

    Jou rok is uitspattig mooi net soos jy, jy lyk soos ‘n model met jou rok. Dit komplimenteer jou mooi figuur.

  • Meleny Wandrag

    Wat ‘n fees vir die oog! Ek is mal oor die helder kleure & veral mal oor oor die detail van die bykomstighede: Die armband, naels & skoene!!! Suzette jy staan verseker uit & is nie net "een van die bondel nie". 10 uit 10 vir jou!!!

  • Elmien B

    Wat ‘n stunning rok! Nog nooit so iets unieks gesien nie! Jy het sekerlik die asems weggeslaan, Suzette!

  • Jennys Shadbolt

    Suzette jy was one of a kind !!!!!! look stunning!!!!

  • Lida Afrikaner

    Jy het absoluut stunning gelyk Suzette !!!! Jy mag maar !!!

  • Fran Kyster

    WOW !!! Suzette you look absolute FANTASTIC !!!!!!! your a Fashion Statement !!!!

  • Cobus Esterhuizen

    My dogter jy het baie Mooi gelyk!!! Sterkte met jou eindeksamen mag dit net so mooi wees soos jy!!!

  • Venessa Titus

    10 uit 10 vir jou !!!!

  • Annette Esterhuizen

    Ai my Kind wat kan Moeder se …….. Jy het so mooi gelyk !!! Het so trots gevoel om so ‘n mooi dogter te he …. en ek moes hart stry teen die trane om nie te huil nie….. Gelukkig was daar nie tyd om te huil nie… ons het te veel gejaag :) ? ? ? ? Sterkte op jou pad voorentoe !!!!