301026_266142893398415_100000081201089_1069989_7802079_n_1_
Matriekafskeid

Taelicia Schoonraad

Ek is nog altyd baie lief vir oranje en het altyd gese dat dit my kleur sal wees vir die matriekafskeid. Ek het nie regtig ‘n inspirasie gehad vir ‘n rok nie. Ek en my ma het deur tydskrifte geblaai en my rok is op die einde saamgestel uit 3 verskillende rokke. Die tannie moes self ‘n patroon ontwerp om die rok te maak

 

Sien alle inskrywings