• Jennifer

    Wow Tamirin jy het soos ‘n fee prinses gelyk xxxx

  • Cristina

    Tamirin you looked stunningly beautiful:-) The dress is exquisite and suits you perfectly.

  • Ashwin Johnson

    WOW, sy lyk amazing en pragtig en elegant. Dit is al die werk van die HERE. Tamirin Mynhardt, bly so sexy soos jy is, Mwah!

  • Melissa Kassen

    Uitstekend,wonderlik en baie pragtig

  • noko

    Pretty lady!!!!!….Definitely deserves to win.

  • Gomotsegang Boyce

    ‘N pragtige rok dit is, sy lyk regtig soos’ n prinses …. My stem gaan na haar …….. Me Cinderella

  • Neels Smith

    Pragtige meisie met ‘n stunning rok. So behoort ‘n wenner mos te lyk!!

  • Chantele Gillatt

    Hi Tamirin,

    Jy het pragtig gelyk my skat, dink jy moet aansoek doen in Disney vir die rol van Cinderella in daai rok

  • Franco Nortje

    Sjoe Sjoe Sjoe, kyk die beeldskone en asemrowende lady…

  • Sibusiso

    Baie mooi en pragtig.

  • Godfrey

    WOW!!! dit is so pragtig. this sure deserve to win. it suit you perfectly.

  • Dz

    a queen’s dress fosho

  • Musa Mbebe

    You look gorgeous my dear. A gorgeous princess

  • anna

    absolutely breathe-taking! u deserve to win this.

  • Melinda

    Dit is ‘n baie mooi rok, sy lyk pragtig.

  • Buyi Khumalo

    Jy lyk soos n Engel…..die rok pas baie mooi aan jou.

  • Sarah

    She looks so elegent all that is missing is a glass slipper.

  • Boniswa

    This is the most beautiful dress I have ever seen, Wow, Cinderella wouldnt have stood a chance in this one. Tamirin Deserves the Trophy.

  • Thato

    Dit is die mooiste rok wat ek al in my lewe gesien het… Wat n beeldskone feetjie prinses.

  • Victor Matladi

    WOW!!!!!Amazing, really like every bit of the dress and you looks gorgeous in it.

  • Jacob Malebe

    Look great… An angel from heaven. I think the price should be named after you… You go girl

  • Charlene

    Hi Tammy, Jy het Absoluut asem rowend gelyk! Te mooi vir enige woorde! Mwah XXX

  • Erika Liebenberg

    Jy laat my aan daardie liedjie dink…
    "fairytale"….Jy het soos ‘n fee prinsessie gelyk mensie. Absolute "WOW:!!

  • Benita

    Dit lyk baie mooi, die kleur is baie sag en pas mooi by jou!!!

  • anthea

    beeldskoon, pragtig, asem rowend.

  • Maxine

    Tamirin you look like a princess out of a fairytale. The blue compliments you so well. Can’t picture anyone more beautiful in that dress.

    Stunning angel!

  • anna semenya

    You look stunning! i love that dress, absolutely

  • Glen

    Wow, wat ‘n pragtige rok. Tamirin lyk pragtig. Beslis kan ouers baie trots wees, nie te praat van baie gelukkige jong man wat saam met haar die dansvloer kon deel.

  • alice mynhardt

    tammy, jyt pragtig gelyk. n mooi rok vir n pragtige girl. mwah mwah

  • Jess

    Shjoe, you really looked stunning. Beautiful dress!!!

  • Geraldine

    Jy lyk pragtig. soos n regte prinsess x x x x

  • Vijay Pillay

    Undoubtedly, the most stunning :Princess" at the ball. Tamirin, exudes confidence and flair. Well done. Could not be beaten !!

  • sikhumbuzo

    Classy, elegant yet simple

  • Annelize

    Tammy jy het verskriklik mooi gelyk! Stunning…stunning…stunning!!!

  • Amanda

    Beautiful…

  • Tina Fourie

    Jy het pragtig gelyk Tamirin.

  • Ai, woorde isi genoeg hoe moi j gelyk ht ni. ‘beautifull’ mature, sexy, hot, asemrowend pragtig… te oulik man.

  • Wimpie

    Sy lyk stunning. Go Tamirin

  • sikh

    Wow!! Tamirin, you are a princess in the dress. Simply stunning.

  • Jen

    My dogter het haar droom rok aan en sy het regtig te pragtig vir woorde gelyk……

  • Amanda

    Tamirin you looked stunning beautiful dress. Hope you had the best Matric farewell.

  • Melissa

    Wel gedaan Tamirin jy het stunning gelyk…net soos jy is pragtig ‘n ware dametjie.

  • Jacky

    Tamirin…. Beautiful!!!!!!!!

  • Gomotsegang

    Tammy you do the dress justice beautiful!!!!

  • Doreen Prinsloo

    Jy lyk stunning girl . . . STUNNING!!!

  • Christian Gouws

    Ek haal iets aan wat ek n rukkie terug geskryf het "Meisiekind pragtig soos min landskappe in die wildernis van die wereld. Jys n blommetjie, n bloed rooi rossie as jy verlief is en n sonneblommetjie as jy gelukkig is. Met jou klein handjies raak jy met liefde aan menige mense met liefde en delf jy jouself diep in hulle harte in." Jyt pragtig gelyk en dus awesome dat jy jou droom rok kon dra…

  • yolandi coetzee

    WOWWWWYYY myne vriendin! jy het regtg baie baie mooi gelyk, jou rok is fantasmagories!

  • natasha leach

    Stunning…jissie jy het so waar soos n princess gelyk..baie baie mooi!!!