tamlyn_0005
Matriekafskeid

Tamlyn, Felicia Brown

My inspirasie vir my matriekafskeid rok het 2 jaar gelede gekom toe ek saam met my ma na die Mej Heelal kompetisie op televisie gekyk het. Die wenner het die mooiste rooi rok wat ek nog ooit gesien het aan gehad. Ek het daar en dan geweet dit is my matriekafskeidrok. Die rok het ongelooflike detail gehad en ons was nie seker hoe ons dit so sou kry nie. My ma het op Nanette Laubscher afgekom wat haar eie “twist” op die rok gesit het. Ek het so elegant gevoel en ek weet my rok was one-of-a kind!

 

Sien alle inskrywings

  • Karin

    Mooi!

  • Morongoa Sekhitla

    baie mooi rok, nou dink ek van die liedjie "lady in Red" Tammy lyk baie mooi in hier die rok asem haling

  • rIA

    Pragtig en stylvol!!

  • annamarie

    stunning rok, meisie en couple !

  • Marco

    Baie Pragtig

  • Gladys Fisher

    Tamlyn jy lyk soos ‘n prinses!!!

  • Angelique Jacobs

    Wow, Tammy jy het besonders pragtig gelyk, rooi doen dit vir jou.

  • Felicity Brown

    Tammy, jy het pragtig gelyk.

  • Johanna McGeer

    Dit is voorwaar ‘n pragtige rok, jy het baie deftig gelyk en dit lyk of jy baie gemaklik in die rok gevoel het. Stunning!! Groete Johanna

  • Elriza Pienaar

    Dis pragtig! Hoe rooier hoe mooier! Dis nou wat mens STYL noem!!

  • Tshepiso Matlapeng

    Tamlyn jy het baie mooi gelyk, net soos ‘n ware prinses.

  • Evah Pitje

    beste details ever

  • V Barnett

    Die gesig,die color en die smile se’ alles
    Perfekte fit vandie rok en die kleur pas by haar smile en gesig uittrekkings
    A possible winner in this field
    Dress style simple but very unique
    Tammy’s partner just blends into the picture
    They both look excellent
    The way to go Tammy
    You got my vote

  • Geraldene Janse van Rensburg

    Hi

    Iets besonders… Jy het "stunning" gelyk.

  • Kulsum Ebrahim

    Tamlyn is so vars, beeldskoon en haar glimlag is perfek.
    Die rok kleur pas by haar velkleur.

  • Kay

    She looks stunning, elegant and the color compliments her perfect. The detail on the dress is amazing and perfect. Good choice of dress.

    These are winning pictures.

  • Anthea

    Jy lyk AMAZING verby…. Like an absolute Angel… Best of luck with the comp… Hope you win!

  • Marieta

    Tamlyn jy lyk pagtig

  • Marie Kruger

    Tamlyn Brown

    Die Here het jou geseen met n pragtige skoonheid.
    Jou rok is ongelooflik pragtig.
    Julle is n pragtige paartjie.

  • Mondy

    This is absolute a perfect dress for a perfect body, a beautiful face for a good personality and heathy couple

  • Johanna Plaatjie

    met jou lyf,glimlag en mooi rok jy is definitief n wenner.

  • Simone

    Jou rok is pragtig en pas perfek by jou. You Go Girl!!!!

  • Lo-Mari

    Wow wat n stunning rok! Love die detail.

  • Carol

    Tamlyn, you looked absolutely lovely and your dress is beautiful.