Matriekafskeid

Tamsyn Jones

Elie Saab is ‘n Midde-Oosterse ontwerper en alle kristall,kralewerk en borduur werk word een vir een met die hand aan die rokke gewerk en dit maak elke rok uniek. Aiisha,is’n uitlaat van Elie Saab rokke in Qatar. Sy filisofie is dat“Die vrou moet uit staan deur die rok en dat die kleur sag op die oe moet wees. My rok is gesofistikeerd,romaties, vroulik, uniek en beklemtoon my figuur. Alles wat ek wou he my rok moet wees.

Sien alle inskrywings