67231_173739069306617_100000115754815_619359_7178628_n_1_
Matriekafskeid

Tanja Van der Westhuizen

Sjoe..waar het ek inspirasie gekry vir my rok?Hmmm..wel ek het alreeds 2 jaar gelede n prentjie gesien in n tydskrif.Ek dink toe by myself :”so iets sal ek wil he vir my matriek afskeid!”.Ek het die prentjie mooi gebere tot dit tyd sou word vir die voorbereiding en opgewondenheid van matriekafskeidrok soek. En toe dit uiteindelik tyd word het ek weer diep gaan krap in my kaste om die prentjie te kry.Soos mens mos maar ouer word het my smaak verander en het ek een of twee veranderinge gemaak en my eie,nuwe ontwerp geteken net daar in die materiaal winkel. Ekt geweet dat ek n turquese wil he maar met n sagte,vloeiende net by.Daar was omtrent baie keuses en uiteindelik het ek besluit op die lap (soos gesien in my fototjies).Ek moet darem se dat my ma presies geweet het wat ek soek in die rok!

Sien alle inskrywings

  • Coleen

    Tanja, jy het jouself oortref met hierdie rok. Jy lyk vir my soos n filmster op die rooi tapyt. pragtig!!! Ek kan sien jy is n kunstige, borrelende, sagte mensie.