dsc_5881
Matriekafskeid

Tanya de Jongh

Nie alleen inspireer Juanita du Plessis my met haar liedjies nie, maar ook deur wie sy as mens is. Dit was dus nie vreemd toe ek die 2010 Skouspel rok wat Juanita gedra het as inspirasie gebruik het om groot te droom nie. Voeg hierby die agterkant van die rok wat Juanita in haar “Tussen Woorde” musiekvideo gedra het en volia… my sprokies-rok in wording. Die kleur pers, in verskeie skakerings en teksture, was nog altyd my gunsteling kleur. Die ongewone kombinasie van turkoois het my droomrok net die nodige “ twist” gegee ! My rok en die aand van 15 September 2011 was net soos ek dit voorgestel het… ONGELOOFLIK !!! Dankie aan almal wat saam my gedroom het en veral dankie aan Esther Putter wat my droomrok ‘n werklikheid gemaak het !!

 

Sien alle inskrywings

  • Marlize Els

    ‘n Asembenewende rok vir ‘n pragtige jonge dame! ‘n Rok soos sy oor gedroom het en toe kon dra! Absoluut pragtig in kleure en ontwerp.

  • Johann Steyn

    Baie nice!

  • Polla de Jongh

    Baie mooi, jy maak my n’ trotse pa. Die rok het gehelp om n’ droom waar te maak.

  • Elize Vorster

    Pragtige rok

  • Estelle van Schoor

    Hierdie rok is presies Tanya se styl en het haar soos ‘n handskoen gepas. Sy het pragtig gelyk.

  • wim van schoor

    Dit is. Een van die beste. Rokke wat ek al gesien het!!

  • Jade Watson

    A photographers dream!!! :) pity we didn’t have more time! It is the most beautiful dress and you are the most beautiful person, inside and out! :) xxx

  • Marise Myburgh

    The most stunning dress I’ve ever seen! :)

  • Noelene Crouse

    Pragtige rok vir ‘n Pragtige meisie!

  • Angus Watson

    Wow, that dress is really awesome! Love the colours!

  • Daniela Wilkie

    Stunning colours! Love the design too, but love the girl in the dress even more XxX

  • Wilna Smith

    Wow – stunning rok!! Jy lyk beslis stunning !!

  • Gwen Foord

    Stunning rok!! Stunning meisie!!!!

  • Shannon

    Beautiful colour

  • Kerry

    I love the colours in your dress, Tanya. Its beautifully made, too!

  • Ané van Schalkwyk

    Die mooiste rok ooit! Dit is asemrowend en die mooiste kleur en ontwerp!

  • Tercia van Aswegen

    pragtige rok vir n pragtige jong dame

  • Annette Naude

    Tanya jy het pragtig gelyk;dis enige meisie se droomrok.

  • Edna Hamel

    Jy het pragtig gelyk en die rok pas jou!

  • Andre Hamel

    Dis nou hoe n meisie in matriek moet lyk!

  • Monique Hamel

    Die hele prentjie van die hare tot die rok lyk pragtig!

  • Carissa Hamel

    Die rok pas so mooi by jou. Pragtig!

  • Die kaaskop uit holland

    Baie, baie mooi, as ek nie Marijke nie had…. ek sau het geweet het, ek reis naar suid afrika terug! wie o wie is die gelukkige jonge die jou mee mag neem????

  • Lori

    ‘n Droom rok vir ‘n droom aand vir ‘n drrom nooi ! Tanya jy het pragtig gelyk !

  • Esmè Roller

    Wat ‘n treffer! Hierdie rok dui op kreatiwiteit, oorspronklikheid en … speelsheid wat ‘n vonkel in die oog bring. Dis beide jonk EN elegant. Dis beslis die rok wat in ‘n groepfoto sou UITSTAAN! In my opinie…’n ware wenner. Veels geluk met so ‘n uitsonderlike keuse!

  • Edna Hamel

    Jou rok is stunning!

  • crizelda genis

    Baie baie stunning rok! Jy het baie mooi gelyk.

  • Anneline

    Baie besondere mens, sy reik na die sterre, droom groot, leef voluit en ‘n koelkop. Wonderlik om haar te ken.

  • Tracy

    Tanya’s dress is a picture of Tanya herself – bright, cheerful, breathtaking! It is bold and and makes a very distinct statement. She is such an encouragement to all around her and the beauty within her overflows to those of us who know her.

  • Andrê Crouse

    Jy het baie mooi gelyk!