Matriekafskeid

TANYA MULLER

Ek het nog altyd gedroom van my matriekafskeid waar ek soos n klassieke jong dame wou lyk. Die “Vintage” voorkoms met eenvoudige, klassieke styl wat my figuur perfek pas, gemaak van champanje kleurige ingevoerde kant, satyn en organza lap het my gelaat en haarkleur gekomplimenteer. Die ontwerper Dazelle Venter het gesorg dat die fokuspunt op die bo-stuk van my rok val, deur gebruik te maak van baie stene, kristalle asook fyn krale werk. Die organza is gedrappeer oor my skouers en oor die growwe ingevoerde kant om die klasieke voorkoms te beklemtoon. Die romp gedeelte is eenvoudig nousluitend gehou met `n “slit” in die middel af wat omgeborduur is met dieselfde geborduurde kant met krale en kristalle. Die rok het `n lae rug omgewerk met kant en kralewerk om by die bo-stuk te pas . Daar was ook drie bandjies met kristalle wat my bo-stuk agter vasgemaak het met `n middelpunt van krale en kristalle soos die bo-stuk. My rok het `n sleep gehad wat ek kon vasmaak met `n knoop, sodat ek gemaklik kon dans en rondloop deur die aand. Dit was my DROOM ROK en het soos `n prinses gevoel!

 

Sien alle inskrywings

  • Bianca

    Jy het STUNNING gelyk!

  • Julande

    Dit was beslis jou droom rok!

  • Lorraine Esterhuizen

    Wat ‘n lieflike jong dame en sensasionele rok. Jou droom het waar geword Tanya, jy lyk voorwaar soos ‘n prinses. Pragtig!!

  • Elize Res

    Tanya jy het werlik soos n Prinses gelyk !!
    Die rok was besonders en het jou pragtige figuur beklemtoon, en by jou sprankelende persoonlikheid gepas !! Sowaar n treffer !!

  • Anel

    Jy het pragtig gelyk Tanya!! Baie mooi rok,

  • Dazelle Venter

    Sjoe Tanya – Dit lyk "gorgeous" !

  • Rina Kruget

    Tanya jy het awesome gelyk

  • Sarie Botha

    Baie Mooi !

  • Aubrey Kerslake

    Tanya lyk pragtig, die rok was uitsteekend ontwerp vir haar, dit pas haar 100%.

  • cobus jonker

    Dis stunning!!

  • Charlene Small

    Pragtig, elegant, het lanklaas so mooi klasieke rok gesien , mooi kind ook. Die rok komplementeer haar hele voorkoms! (STUNNING)

  • Hanlie Muller

    Elegansie en Styl…..dis beslis die beskrywing van jou rok Tanya! Jou keuse van jou Rok pas jou perfek jy lyk asemrowend!

  • jc muller

    Wragtig Pragtig!

  • Nick

    baie elegante en opgevoede dame…goeie werk Tanya.

  • Johanita Lofaro

    Shoe dis nou voorwaarlik ‘n stunning rok! Klassiek,stylvol en ellegant! Voorwaar ‘n prinses rok.

  • Jeanine Dannhauser

    Tanya…. Jy het beslis soos ‘n model gelyk! Mooier kan daar nie wees nie! Baie geluk met jou uitsonderlike keuse – kleur en styl – vir jou matriekafskeid!

  • Retha Harmse

    Tanya, jy het ongelooflik gelyk!!!!!

  • Marita Smith

    Baie stylvol en elegant.

  • Jean Smith

    Eksie Perfeksie

  • Bernedette Delport

    Regtig pragtig gelyk.

  • Elna Veldsman

    Pragtig! Jy lyk soos ñ droom.

  • christo stevens

    Well dun sus jy lyk stuning!!!!!!!!!

  • Arthur Kerslake

    Tanya jou rok lyk pragtig… Baie mooi gelyk

  • Maria Bekker

    Tanya lyk soos ‘n prinses van Monaco. Baie geluk, Dis pragtig!!!

  • Jomarie

    Jy het pragtig gelyk Tanya !!

  • Anton

    Baie mooi rok !! Jy het pragtig gelyk !!

  • Andreas

    Stunning Stellenbosch represent!

  • Anneliza Bouwer

    B-E-A-UUUUUTIFUL GIRLA!!

  • Werner Muller

    Elegant……Tydloos…..Stylvol!
    As mens na Die geheelbeeld kyk van Tanya
    Se haarstyl,grimering en Bykomstighede, is
    Dit voorwaar n spieelbeeld van n Jong Elegante
    Dame!

  • Ruan

    Ek hou van wat ek sien!

  • Marietjie Billing

    Tanya, jy het ASEMROWEND mooi gelyk!! Die geheel prentjjie:: sjiek, stylvol!

  • Surieta Esterhuizen

    Tanya, nog net so pragtig soos altyd!

  • Louis

    Jy het beeldskoon gelyk Tanya!

  • Alf

    Tanya, jy het baie mooi gelyk!!

  • Rudolf Britz

    jy het regtig baie mooi gelyk tanya!

  • Jason de Kock

    Jy het baie mooi gelyk