• anneke

    Tanta jy lyk amazing!*
    Lovies you mal baie!
    Jy is die beste geniet jou jaar verder!*

  • Mario Botha

    Hai jou rok lyk ongeloofelik mooi jy ook ek hou van die blou dit pas by jou. Hoop jy het jou aandjie geniet

  • Gene

    Jou rok is stunning, beslis die mooiste op die matriekafskeid

  • Emile Alberts

    Dit is ‘n ongelooflike mooi rok.. Daar is nie ‘n manier dat enige ander rok naby die een kan kom nie.. Ek dink j het almal se asem weggeslaan tydens die matriekafskeis.

  • carmen wakefield

    Jy het pragtig gelyk!, xxx

  • nAthasia oeschger

    hehe ..Tanya jy het baie mooi gelyk ("stuning") hehe en dis rerag ‘n bAie baie mooi rOk !!!

  • jw

    die lyk mooi hoop j het dit geniet.

  • liesel smit

    Tanya, jou rok is pragtig! Die kleur pas perfek by jou en jy het het asemrowend gelyk! Jy maak defnitief die rok!
    Baie, baie mooi!

  • cronje lewis

    jy lyk stunning

  • Susan Martin

    Tanya jy het soos n princess gelyk

    Baie trots op jou

  • Addy Vd Sluys

    Baie pragtige rok..Beste van die hele aand…Pas By haar persoonlikheid…

  • kaylanne

    hey. just wana say that your pic’s looks awesome man

  • Lennet Faurie

    Tanya het so mooi gelyk, so elegant en stylvol…………mooier kan jy nie lyk nie!!!!!!!Stunning!!!!

  • Ilze Potgieter

    Tanya,

    Die impulsie keuse was "ment to be", want in die rok lyk jy: so sprokies mooi so, so sag, so stylvol, so elegant.

    Goeie Keuse.

  • Elzette

    Tan jy is pragtig! ! Jou rok het perfek gepas, soooo insane beautiful! xxx

  • Mariaan

    Tannas, jy lyk pragtig! Dit is nou regtig nog die mooiste matriekafskeidrok wat ek in ‘n BAIE lang tyd gesien het.

  • Lia

    Wow! Baie mooi rok! Rerig soo mooi!

  • Lia

    Wow! Baie mooi rok! Rerig soo mooi!

  • Jeneveve

    Dit is n stunning rok, hy pas perfek by jou!!!

  • Gerhard

    Hey Tanya definitief die mooiste van almal.