Matriekafskeid

Tarien Beukes

Toe ons die dag gaan kyk het na ‘n rok wat ek in belang gestel het, was die rooi en swart rok in die venster. Dit was een van daai oomblikke wat die wêreld om jou laat stil staan!. Die Spaanse effek van die rok was so stylvol en asemrowend. My gelaatskleur laat ‘n swart haarkleur toe, en wat lyk nou meer sensueel by die rok as my swart hare?! Rooi is vurig, romanties en lewenslustig, terwyl die swart stylvol en geheimsinnig is. Wat ‘n wenkombinasie!

Sien alle inskrywings

  • Theresa

    Soos jy self se dit pas baie mooi by jou!

  • Karin

    Stunning kombinasie. Hou ook van die speelse foto1