Matriekafskeid

Tayla Buchanan

Ek is iemand wat by erg is oor kleur. Die hippie mode was my inspirasie vir die ontwerp van my rok en my haarstyl! Die swart band met die demante effek het ek by gelas om dit meer formeel te maak! My rok het n baie plain snit maar is nogsteets besig en is mal oor die feit dat ek al die kleure in een materiaal kon kry!

 

Sien alle inskrywings

  • Lia

    loveeeee die rok!!! meisie wie is jou designer???

  • sanette strydom

    Hi, ek ken jou nie, maar wil net sê wow wow wow wat ‘n stunning rok. Ek mal daaroor. Welgedaan.

  • Tayla

    ek het my eie rok ontwerp!! Ek is my designer!! Ma baie baie dankie!!

  • Marinda Grobler

    Iets heeltmal anders ….pragtig en dit spel somer!

  • LeJuan

    so uniek en vrolik en net mooi!