Matriekafskeid

Terece Grobler

ek het ‘n foto van ‘n soortgelyke rok op ‘n webtuiste gesien en dadelik geweet dat dit my droomrok was! Ek wou uitstaan, anders as die res wees en wys dat ek finaal ‘n vrou is! Ek het die keuse van hierdie patroon gekies omrede hy my sterkpunte sou uitbring. Soos tannie Louise aan my rok gewerk het, het ons soveel veranderings aan die patroon gemaak dat hy op die ou end selfs nog meer perfek vir my was en ‘n groot sukses uit gedraai het! Ek kon nie meer tervrede wees met die eind resultaat nie>

 

Sien alle inskrywings

  • jani

    Sterkte jy het stunning gelyk en ek hou duime vas vir jou!!!!

  • Marlene de Villiers

    Uistekende rok!!! Beklemtoon die figuur en die kleur pas ook baie mooi by die dame

  • HELENA GROBLER

    ALS WAT SO PRAGTIG IN HAAR IS,STRAAL SO FANTASTIES UIT. SY LYK SOOS N PRINSES. STUNNING ROK,KEUSE WAS PERFEK.

  • Martie Kruger ELoff

    Baie goeie keuse van ontwerp en materiaal.Pragtige model.

  • Liezl Beytell

    stunning rok, j het soos ‘n droom gelyk