tersia_9_
Matriekafskeid

Tersia Oberholzer

Matriekafskeid, sjoe dis maar nogaltyd n groot droom vir ‘n meisiekind en was dit vir my iets groots. Ek wou so graag soos ‘n prinses maar tog gesofistikeerd voor kom as ook asems weg slaan. ek het elke rok prentjie so deur en deur bewonder tot ek die een gekry het. Die mooiste, onbeskryflikste begeerlikste droom rok net vir my, was aan Corlea Botha se lyf op Skouspel. ek kon nie glo wat my twee groot bruin oë gesien het nie. Dit is die een !!! ek het dadelik verlief geraak daarop, wou presies net so ‘n pragtige rok dra vir my droom aand! Ek hou daarvan om altyd iets anders te dra wat geen mens sal dra en besluit toe daai hoed is ‘n moet kom wat wil. Die soektog het met ‘n groot gejuig begin! Kon toe nie soo groot een kry nie, maar wel ‘n kleiner een. ek het prentjie mooi gelyk vir almal, hulle kon nie glo dat dit ek is nie, maar wel Corlea. Corlea Botha jy was en is my insperasie vir ‘n droom rok en aand. Dankie.

 

Sien alle inskrywings

  • miriam

    sy het soos n droom gelyk. Regtig iets pragtig.

  • Santie

    Jy het vreeslik mooi gelyk. Wens ek kon jou in lewende lywe sien!

  • Awie

    Jy het pragtig gelyk!

  • Daleen

    Tersia, jy kon nie ‘n beter keuse vir ‘n rok gemaak het nie. Dit het jou eksie perfeksie gepas!

  • Daleen

    Oe, amper vergeet ek, jou metgesel is ook ‘n baie oulike ou!

  • Maria

    Tersia jy het soos n droom gelyk praat nie van george nie