Matriekafskeid

Tineke Swart

Ek het op die internet vir rokvoorbeelde gaan soek. My vereistes was dat die ontwerp eenvoudig moes wees (minder is meer), ek wou gemaklik voel daarin en dat die kleur van die rok by my rooi hare moes pas. Die rok wat ek uiteindelik gekies het, het aan al die vereistes voldoen. Saam met die middernag blou van die rok, het ek silwer bykomstighede gekies. In hierdie rok het ek regtig spesiaal gevoel.

Sien alle inskrywings

  • Lizahn

    Stunning Tineke! Pragtige rok en ‘n mooi meisie!