• Karin

    Ek dink jy het in jou doel geslaag – lyk baie natuurlik mooi. Goeie foto’s ook en mooi kleur rok.

  • Gladys

    Ek ‘n trotse moeder en ek wil dit sommer aan die hele wêreld uitbasuin! Skielik ervaar ek die realiteit – my trisja het ‘n vrou geword.