100_0007
Matriekafskeid

Trudie Swanepoel

My inspirasie vir hierdie rok was definitief die kleur en die sleutel elemente, soos die skoenlapper speld op die heup. Die kleur van die rok was vir my baie besonders en uniek. Die speld op die heup het ‘n heel ander voorkoms geskep vir die rok. Die inryg detail agter het ook vir my uitgestaan. Die twee verskillende kleure groen (donker groen van die rok en ligte groen van die net onder) het ‘n mooi kontras geskep en het die rok net pragtig afgerond. My inspirasie vir hierdie rok was die kleur en die skoenlapper speld.

 

Sien alle inskrywings