Matriekafskeid

Vanessa Uys

Ek het nie my insperasie vir my rok werklik iewers gekry nie. Ek het begin rond kyk in die prysklas wat my ouers gese het ek moet in bly. Ek het aangepas en gekyk watter tipe snit en kleur my komplimenteer. Soos enige meisie, het ek presies geweet wat ek NIE wil he nie. Al wat ek in gedagte gehaat het was ‘n koninklike ruik kleur en ‘n nousluitende snit.Eenvoudig, dalk iets wat Catherine Zeta Jones sal dra. Na ure en ure se soektog het ek hierdie rok in die venster van HSC gesien. Ek was daadlik gek oor dit! Die rok is tydloos en gesofistikeerd min kralewerk en blinkers ….fein detail, eenvoudig maar uniek.Die snit komplimenteer my figuur , die kleur pas by my donker hare en ligte vel. Ek kan nou nog nie op hou my kas oop maak en loer nie. Ek het beeldskoon gevoel en die bonus van hierdie rok is dat dit verskriklik gemaklik is! Ek sal verseker die rok in die toekoms kan gebruik omdat die styl nie tydsgebonde is nie.

 

Sien alle inskrywings

  • Kain

    Lyk na mooi rok – sou egter ook graag hierdie rok van voor wou sien

  • Vanessa

    ons kan ongelukkig net een vollengte en een skouerlengte foto in skryf, en die meeste detail is agter.

  • gav

    gehaat! hahahahaha! die kinders van vandag!