• Hettie

    Die rok het jou soos n handskoen gepas, baie stylvol!

  • Madelein Vermeulen

    ‘n Stunning rok vir ‘n stunning meisie!! Die rok is defnitief jy en weerspieel jou stralende persoonlikheid.

  • Ellen

    Vyana het perfek daarin geslaag om slanker en baie stylvol en bowenal gemaklik te lyk in haar rok keuse, regtig baie mooi!!

  • Mignon

    Die rok het jou perfek gepas! Dit is baie stylvol. Ek is mal daaroor.

  • Jennifer Bezuidenhout

    Ek is mal oor hoe die rok jou lyfie komplimenteer. Die kleur van die rok is vars en vrolik en daai skoene
    is te yummy vir woorde! Glamorous Girlfriend!

  • Liza Groenewald

    Jy het prentjie mooi gelyk!!!

  • Nicolette

    Stunning! Perfek vir jou lyfie…

  • Charity Kekana

    Wow!!!! The dress is out of this world,The combination of colour for the whole outfit is natural and outstanding. What a beautiful Model.Well done.

  • Jean-Marie Venter

    Pragtige keuse! Jy het vreeslik mooi gelyk jong!

  • Jakkie

    Het het soos ‘n Prinses gelyk –

  • Juanita Badenhorst

    Vanya jy lyk Hollywood mooi!! Dis vreeslik stylvol en chic.Ek is gaande oor jou skoene en clutch-bag.
    Vreeslik treffend. Pragtig!

  • Elene S

    Net soos jou spesiale naam, was hierdie rok perfek. Ek is mal oor alles van die rok en die pink skoene en handsakkie het net genoeg kleur gehad om die prentjie af te rond. Die mooiste is tog die blink in die ogies en die stralende persoonlikheid wat deurskemer. Ek ken jou nie, maar ek weet ek is reg. Baie geluk met jou perfekte keuse. Geluk ook aan jou ma wat so pragtige dogter het.

  • Elize

    Baie Baie Mooi…..WOW!!! Jy het styl.

  • Carol

    Stunning Stunning Stunning!!!!! Jy lyk pragtig soos n regte prinsessie!!!!!

  • Arina Joubert

    Lady Di mooi!

  • Elize Smee

    Baie mooi rok, jy het styl.

  • Louwrensa Terblanche

    Pragtig gelyk – baie besonderse rok

  • Sune’ Swanepoel

    ……jskhsoifosgibgaiglagoaigboabgg…… askies ek het so gekyk vir jou B-E-A-utiful rok dat ek nie weet wat ek tik nie. Ek dink jou rok is STUNNING gewees! en verskriklik mooi by jou gepas! Ek love jou skoene en handsakkie dit lyk te pragtig by jou rok! Goeie werk!!

  • Helena

    Pragtige rok! Jy het fantasties gelyk – goeie keuse!

  • Michelle

    Jy het die mooiste van almal gelyk! Die iets anders doen dit vir jou! perfekte keuse! Baie mooi!

  • Susan

    Ek kan nie ophou staar na jou nie! Jy het baie mooi gelyk en jy verdien om met die prys weg te loop. Stunning keuse en stunning meisie! Ek is mal oor hoe die rok jou lyfie perfek pas en jou stralende persoonlikheid uitbeeld! Die skoene is amazing en die blomme beskryf jou perfek! Fyn en Feminine! Go Vanya!