Matriekafskeid

Venita Griezel

Ek wou defenitief ‘n turqouise rok gehad het, maar was nie seker gewees hoe dit moes lyk nie. Uiteindelik het ek op ‘n foto van Blake Lively by die TIME 100 Gala afgekom en was mal daaroor. Die rooi tapyt was beslis my inspirasie. Ons het na die ontwerper toe gegaan en besluit dat ons my rok slegs op die foto gaan baseer en dit my eie gaan maak. Elke keer het ons ‘n ietsie bygesit, soos dit by my persoonlikheid pas, sonder om dit te oordoen. Die eindresultaat was meer as waarvoor ek kon vra, die turqouise en ligte blou het baie mooi saam die styl gewerk en ek was in die wolke. My ma het na die finale fitting gesê dat sy die blink in my oë kon sien. Boon-op het dit my figuur baie goed gedoen en ek het baie fyn en klein gelyk en gevoel.

 

Sien alle inskrywings

  • michelle

    Jy het stunning gelyk, V..seriously!! Bja bja mo0i!!

  • Sune

    Stunning girly!!! Julle is defnitief die mooiste 2 mensies ooooooit!

  • Nick

    Mooi Venita

  • caroline

    Pragtig!!!! Regtig stunning!!!!