mg_0213
Matriekafskeid

Vernice Steenkamp

Koninklikheid was beslis my inspirasie vir my matriekafskeidrok. Met die twee koninklike troues hierdie jaar en die twee prinsesse se onberispelike styl was my matriekafskeid die perfekte glansgeleentheid om soos ‘n prinses te lyk en voel. Ek het ‘n unieke kleur gekies vir my rok en blommotiewe gebruik vir detail en dit is met fyn stene en kraletjies afgerond. Elkeen is ‘n prins of prinses geskape en ek het van die geleentheid gebruik gemaak om dit te vier. My matriekafskeid is ‘n tydlose herinnering wat ek vir altyd sal koester.

 

Sien alle inskrywings

  • Margie Wagner

    Vernice het inderdaad soos n prinses gelyk-haar pragtige innerlike skoonheid het haar uiterlike persoon afgerond en gekomplimenteer.

  • Roxy Sullivan

    Pragtig Vernice :)

  • Ronell Steenkamp

    Jy het ‘n regte koninklike uitrusting aan

  • Veronica

    Beslis soos ‘n prinses baie mooi.

  • Dieter van der Westhuizen

    Jy lyk amazing Vernice! Bly om jou my vriendin te noem!

  • Seef

    Werklik stuuning jy kyk awesome en net soos ‘n prinses !

  • Ouma San

    Jy lyk pragtig en sag vroulik soos net ‘n prinses kan.

  • Ouma Anna

    Pragtig asemrowend mooi. Beslis ‘n prinses !

  • Attie

    Stunning mooi lyk soos "n regte prinses !

  • hennie

    Awesome baie mooi ‘n regte prinses.

  • Elsa Jansen

    Pragtig verby! Goeie werk jy lyk stunning!!!

  • Hein

    n Ware prinses

  • veronica

    Stunning jy lyk soos ‘n regte prinses.

  • Alet du Preez

    Jy lyk baie mooi. Net soos ‘n prinses.

  • Shauline van Deventer

    Pragtige rok. Baie sag, uitsonderlike mooi kleur, vroulik en vleiend.

  • celeste

    Prentjie mooi, voorwaar iets anders en baie besonderse rok.

  • Vanessa

    Jy lyk awesome mooi, baie besonderse kleur en definitief iets anders.

  • Kayla

    Vernice baie mooi,wow uniek en bietjie iets anders. Lyk lyk prentjie mooi.

  • Jannie

    Loveit regtig baie, baie mooi en besonders anders.

  • Maralise

    Goed gedoen werklik pragtig, elegant en stylvol.

  • Miekie

    Pragtig stylvol, nie oordoen nie. Jy lyk beslis soos ‘n prinses.

  • Oupa Seef

    Onverbeterlik ‘n regte wenner, baie mooi.

  • werner

    Baie mooi, hou van die eenvoud, tog baie stylvol. Goed gedoen.

  • Andre

    Stunning, lyk baie mooi

  • Emma Vollgraaff

    Emma Vollgraaff se: "Vernice, jy het soos ‘n prinsessie gelyk. Pragtig!!!!!!!!!!!!!! Hou vir jou styf duimvas.

  • Tom

    Baie mooi, jy lyk pragtig !

  • Talita Jacobs

    Vernice is presies soos haar rok. Stylvol, sag en afgerond. Dit is verseker een van die mooiste rokke wat ek hierdie jaar gesien het.

  • Andre

    Awesome jy lyk soos ‘n droom

  • etienne

    Pragtige rok ! Jy het waarlik beeldskoon gelyk, verseker n prinses van God!