341
Matriekafskeid

Verrosjel Strijdom

My insperasie vir my rok kry ek van baie. Die oorspronklike patroon kom van my suster se trourok af. Daaraan is veranderinge gemaak sodat dit beter vir my pas. Die kleur is rooi,swart en silwer net omdat dit die kleure is wat ek van hou en wie wil nou vaal lyk op jou enigste matriek afskeit. Verder het ons die rok aaangepas,verander,bygesit en uitgelos soos wat ons dit gemaak het, en whalla, perfek !!!!!!!!!

 

Sien alle inskrywings

  • Veronique

    Ek dink dit is ‘stunning’ mooi en uniek. Pas perfek by so ‘sexy’ lyfie.

  • Michelle Engelbrecht

    Dit is ‘n stunning rok!!! Ek soek meer fotos van voor. Die detail… WOW!!! Jyt asemrowend mooi gelyk!!! Jy kan baie trots voel! Hoop jy wen! Ek hou styf duim vas…

  • Linda

    "Stunning" !!!

  • Sally

    jy het pragtig gelyk en jou familie kan trots wees op jou. Jy is sowaar ook ‘n pragtige meisie. Baie baie mooi rok

  • Jani

    Dis regtig baie mooi en uniek. Die kleure is stunning en die detail perfek. Stunning!!!

  • Lin

    Baie mooi rok. Glad nie oordoen nie. Sy lyk regtig baie mooi.

  • Amanda Pistorius

    Net soos Verojel dit sal doen-enig in sy soort,treffend,kleurvol en lewendig met elegansie! Dit val sommer baie lekker op die oog:)

  • Jenny

    Hiri is die mooiste rok van almal se matriekafskeid rokke ooit! :) jy het so pretty gelyk!

  • Marike

    Dink die Model maak die rok!!!!!

  • Renske

    Dit is n pragtige rok! Sjoe, jo idee is uniek e uit die boonste rakke! Het lanklaas so n mooi rok gsien by n matriek afskeid! You go girl!

  • Lynette

    Stunning rok en die detail…. die rooi pas jou perfek.