Matriekafskeid

Viandra Labuschagne

Ek wou iets anders he, nie die gewone rokke wat mens elke jaar sien nie. Ek wou uitstaan en saam met Lizbe het ons n pragtige rok ontwerp. Ek het nog nie so rok gesien nie. Toe ons dit klaar ontwerp het, het ek geweet dit is perfek. Ek wou ook nie “funky” kleure he nie en het besluit om te gaan met swart en wit.

 

Sien alle inskrywings