• Johnson Anderson

    The colour match your hair

  • Theresa

    Baie mooi!

  • Sune

    Stunning!! hou baie van die detail, besondere patroon en goeie afronding van rok.. jy lyk soos n prinses!

  • Leon

    Sjoe.. kan ek jou nommer kry??

  • Sandriette Mattheus

    Vicky jy het pragtig gelyk AKKES WAS NET PERFEK

  • Sandriette Mattheus

    Vicki jy het pragtig gelyk Alles was net perfek

  • Charles Olivier

    100% die mooiste hoop jy wen sommer!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • Nadia Viljoen

    Jy het beeldskoon gelyk!!!!!!!!!!!!!!! Dit laat my dink aan n "princess" in sprokiesland.

  • Leilani Roote

    Very pretty! But no inspirational story :o(

  • Karin

    OMW!!! Leilani – wat hak jy so vas soos ‘n gramofoon!?! Jy skryf dan in engels – so vir wat wil jy stories kom lees hierso- Gaan koop ‘n boek of iets!
    Vicki – jy lyk PRAGTIG!

  • Elize Roux

    Jy lyk pragtig soos ‘n prinses.

  • Natasha

    Ag Poppie, Jy lyk Absoluut PRAGTIG en jou rok is defnitief die mooiste.

  • Paulo

    I want to copy your dress to give it to my wife’s birthday… it is beautiful!

  • J.P.

    Holy smokes that is a great looking dress. The model isn’t that bad either. Just kidding your absolutely gorgeous.

  • Diana

    Wat ‘n pragtige rok vir’ n baie mooi meisie …

  • Jennifer Roux.

    Baie mooi,als pas perfek by mekaar,ek dink jy was prinses van di aand.