Matriekafskeid

VIDEO: Sarie.com se matriekafskeidrok-wedstryd – Fanie wys die trends

Sarie.com se matriekafskeidrok-wedstryd is aan die gang en julle het van regoor SA ingeskryf met julle pragtige rokke. Fanie, SARIE se styl- en sosiale-redakteur, het na van die inskrywings gekyk wat ons reeds ontvang het en gesels hieronder oor ‘n paar trends wat hy opgetel het.

Hy gee ook sye top-10 wenke vir jou groot aand!

As jy nog nie ingeskryf het nie, het jy tot 31 November 2010 om in te skryf. Klik hier vir die inskryfvorm.