Matriekafskeid

Welma Oosthuizen

Ek wou n eenvoudige tog stylfol, unieke rok gehad het wat my onder R1000 sou kos. Ek het ure lank in boeke en op die net gesoek. Ek het n rok gevind wat my asem weg geslaan het, hy was oorspronklik in lig blou en champagne. n Paar veranderings later het hy my matriekafskeid se lang gedroom die moeitewerd gemaak. 18 Sept 2009

Sien alle inskrywings

  • Megan Loots

    Wys jou net dat mens nie altyd baie geld nodig het om mooi te lyk nie. Nice girl

  • Malinda

    Oorspronklik en stylvol. Welma ek seker jou ouers was ook dankbaar.

  • Leilani Roote

    Pretty dress! So saving money was your inspiration?

  • coVlTR dghqyopebvvf, [url=http://dxnsmivvatlx.com/]dxnsmivvatlx[/url], [link=http://ntvlatyebkdd.com/]ntvlatyebkdd[/link], http://tpqmsxzieaqa.com/

  • Charlie

    Pragtig Welma! Stylvol!
    Bly om te sien daar is nog meisie wat aan hulle ouers se sakke dink.