Matriekafskeid

Whelna Crous

Snit: Ek het self my rok ontwerp deur dit eers op rof te beplan en daarna ‘n netjiese skets aan my ontwerper Gerrit Pienaar geneem. Kleur: Ek het besluit om die kleur swart saam met wit te gebruik om ‘n kontras te stel en sodoende effektiwiteit te behou. Detail: Ek het kristalle wat silwer en swart was gebruik om die detail wat die rok bevat uit te bring en die halternek was om my uniekheid te beklemtoon. Inspirasie: Dit is my droom om eendag ‘n rok-ontwerpster te word en ek sit al van kleintyd af my idees op papier. Elke meisie wil tog soos ‘n prinses op haar spesiale dag lyk !

 

Sien alle inskrywings

  • Marilé van Wyk

    Dt is ‘n ongelooflike mooi rok!! Jy lyk pragtig girla 🙂

  • LeJuan

    regtig so mooi!!