• Jonel van Wyk

    Jy het pragtig gelyk!! Baie slim idee met die lang en dan kort rok.
    STUNNING!!!

  • Joalize Els

    JY HET BAIE MOOI GELYK!!!! LIEFDE JOALIZE ELS =)

  • Elrene du Toit

    Elrene du Toit.Jy het AWSOME gelyk,daai mooi lyfie pas beslis by jou rok.

  • Anita Lucas

    Winette jy het pragtig gelyk. Ek dink dit is die mooiste rok ooit. En om te dink dit is jou eie idee. Miskien moet jy beroep in ontwerp oorweeg! Love you lots!!!!