• Xanske le Roux

    Wil net ook BAIE dankie se aan CORNE GREEFF PHOTOGRAPHY wat die aand se herinneringe veraltyd vas gevang het.
    xx

    http://www.facebook.com/pages/Corne-Greeff-Photography/212296495454010?sk=wall

  • Ansie

    pragtig!! mal oor die rok**

  • monique

    mooiste paartjie
    lyk so dol gelukkig

  • Helene

    Absoluut beeldskoon!! En so natuurlik! Die rok pas perfek by jou spontane, sprankelende persoonlikheid! So pragtig! In ‘n klas van jou eie! ***

  • Michelle Smit

    Jy lyk pragtig!

  • KAREN JEFFERIES

    Xanske jy het crazy beautiful gelyk…!!!

  • Carla Dixon

    Bitter mooi Xanske!

  • m le roux

    Mooi verby!

  • Sunette Burger

    Pragtig. Laat my dink aan Grace Kelly. Grasius, sprankelend en stylvol.

  • Cobie Rossouw

    Baie mooi….en Heinrich lyk net so oulik…

  • Elizma

    Jy lyk stunning!!!!!!!

  • Ta Wilna van Bettysbaai

    Jou sterretjie sal altyd helder skyn. Bly so spontaan en vriendelik. Sterkte!

  • Mary-Louise

    You look beautiful , and deserve such a stunning outfit. Well done !

  • Cafe de Baai

    Pragtige rok en julle lyk oulik saam!

  • Marietjie Jacobs

    Xanske jy lyk soos ‘n droom!!!

  • Henje Jacobs

    Xanske jy lyk stunning….

  • Petra

    thumbs up!

  • Elsabe

    Baie grasieus , amper soos Grace Kelly!
    Bitter mooi!!!!!!

  • Chrisna Retief

    Xanske, jy lyk awesome!!!!!!

  • Julie

    Jy lyk pragtig, Xanske!

  • Elmari Kluyts

    Baie mooi en stylvol.

  • Tymme Rademeyer

    Wow wow wow!!! Jy het beautiful gelyk!!!

  • vanessa hugo

    Ai susi jy pragtig soos altyd! Di kleur en styl va jo rok perfek!!!!!!!!!
    En Heinrich jy lyk net so goed!!!!!!!!!

  • Retha Bosch

    Ongelooflike rok – pragtig

  • Hanlie

    Pragtige foto’s van ‘n pragtige meisie. Xanske, jy maak die rok!!

  • Charmaine Erasmus

    Pragtige rok. Jy het stunning gelyk.

  • Charmaine Erasmus

    Jy het stunning gelyk. Die rok is pragtig.

  • Maralize Douglass

    Baie baie mooi!!

  • Xanske le Roux

    Ongelooflik baiiiiiiie dankie :)

  • Martha van der Westhuizen

    Baie mooi rok – julle lyk pragtig

  • Elsa Jacobs

    Sy lyk baie, baie mooi!!!!!