dsc1249
Matriekafskeid

Yolanda Woest

Ek het glad nie geweet wat ek wil he nie ek het verskriklik baie rokke aangepas. Ek het begin speel met grimering en hare om ‘n idee te kry. By een winkel was daar twee grys rokke ,die een het my aandag getrek en soos ‘n handskoen gepas en was baie tevrede ekt soos ‘n prinses gevoel so elegant dit was ‘n droom wat waar geword het.

 

Sien alle inskrywings

  • Beaulandri du Toit

    **jy lyk baie mooi!! Jy is reg die rok pas jou soos n handskoen** Hoop jy wen! Jy verdien dit*!

  • L.Woest

    Pragtig en stylvol, uitstekende smaak. ‘N ware wenner

  • chanel

    my liefste maqi, jy het so,so stunning gelyk opi matriekafskeid hehehe beeldskoon prinsesie…

  • Sonja

    Pragtig!!! Jyt absoluut beeldskoon gelyk!

  • Janine

    Baie mooi vriendinnie… Jyt stunning gelyk!! =)

  • Bernice

    Sooo trots!! Het die mooiste sussie!! Jy het so mooi gelyk! Lief vir jou!!