dsc1098
Matriekafskeid

Yolanda Woest

Ek het glad nie geweet wat ek wil he nie, ek het verskriklik baie rokke aangepas. Ek het begin speel met grimering en hare om ‘n idee te kry. By een winkel was daar twee grys rokke, maar die een het onmiddelik my aandag getrek en soos ‘n handskoen gepas. Dit was elegant en ongelooflik mooi, ek het dadalik soos ‘n beroemde ster gevoel.

 

Sien alle inskrywings

  • Janine

    Sjoe vriendinnie…. Jy lyk STUNNING!!!
    Baie mooi hoor!!****

  • L.Woest

    Pragtig en stylvol, ‘n ware wenner!

  • Bianca van Dyk

    Jy lyk stunning! Jou hare,grimmering en rok pas perfek by mekaar. Ek sou nie ‘n beter rok kon kies virjou nie.jy lyk sexy en elegant!

  • Chanel

    Landa jy het so, so mooi gelyk op die matriekafskeid my maqi hehehe lief jou…

  • denise

    Jy het S*T*U*N*N*I*N*G* gelyk als pas 100% perfek bymekaar!