• Leilani Roote

    Can’t see any detail of the dress and your "inspiration" story is lacking.

  • Renette

    Hou nie van die foto in die boom nie want jy kan nie die rok sien nie

  • Karien Strydom

    Saw the dress it is a stunning dress! Please don’t make such negative remarks, it takes the glamour out of a competition like this!

  • Martin

    Pragtig Yolandi. Ek hou van daai selfvertroue. Jy het definitief gelyk soos jy gevoel het! Moenie dat NEGATIEWE NIGGIES soos Roote jou dag bederf nie.

  • Martie

    Hou glad nie van die rok nie, ook nie hoe die foto geneem is nie. Mens kan nie eers die rok sien nie. Baie slegte keuse, dit is nie gepas vir SARIE se "inspirasie" inskrywings nie.