dscf2605crop
Matriekafskeid

Yolandi van Niekerk

My rok het ek verlede jaar al begin beplan. Ek het my eie idees gehad en het prentjie op die internet gesoek om dit te beskryf, ek het ook self ‘n paar idees geteken. Ek kan nie spesifiek na iemand verwys wat my geinspireer het nie, ek wou nie ‘n idee gehad het wat iemand al klaar gedra het nie, ek wou iets nuuts hê wat uniek is aan my. Dus het ek sekere deeltjies gebruik as insperasie van duisende rokke, om ‘n nuwe rok te skep, wat ek trots is om my eie te noem. Kleur gewys was my rok baie spesiaal en ook nie die alle daagse matriekafskeid kleur nie. Mense by die skool het na my verwys as die “Griekse godin”

 

Sien alle inskrywings

  • Wilna

    Baie smaakvol en elegant

  • Marinda Grobler

    Asemrowend!

  • Hester

    Dis baie elegant, beslis goeie smaak.

  • Tessa

    Asemrowend! – Jy het pragtig gelyk!

  • Dewald

    Die rok is een van die mooiste wat ek nog gesien het uit ‘n amateur oogpunt uit. Dit komplimenteer jou hele ‘image’ . Dis absoluut Stunning! Die arme ou saam wie jy gegaan het kon sekerlik nie asem gekry het toe hy jou in daardie beautifull rok sien nie. Jy is ‘n baie talentvolle meisie om so ‘n meesterstuk self te ontwerp het. Jy gaan nog groot dinge bereik! Alle voorspoed!

  • Geo

    Baie baie mooi… wworde kani beskryf nie. :-)

  • Vanessa

    Dit het jou gelaat baie goed gekomplimenteer. Stunning!! You did it justice!!

  • Reinard

    Rerig ‘n baie mooi rok