1
Matriekafskeid

Zandri Douglas

My stokperdjie is fotografie. My rok was ‘n “tribute” aan al my maats en my familie. Ek is ‘n maltrap en neem altyd fotos van almal, ek wou deur my rok almal wys hoeveel ek hulle gaan mis, en hoeveel hulle vir my beteken. Ek het belangrike “memorable moments” fotos soos my graad 1 foto, en kleuterskool foto, en familiefotos, en fotos van my en al my maats laat druk. Te danke aan Lewelda by Printing things in Potchefstroom wat bereid was om te probeer “print” op satyn, kon my droom bewaarheid word. Ek het soos ‘n prinses gevoel op my groot aand, Met my rok wil ek vir elke voornemende matriek meisie ‘n boodskap gee, jou rok het nie nodig om duisende rande te kos om jou droomrok te wees nie.

 

Sien alle inskrywings

  • Lourens Douglas

    wooow jy lyk great my dogter,trots op jou

  • Celine

    jou rok is stunning en so uniek! Jy’s ook ‘n baie mooi meisie en jy inspireer my definitief!

  • Pixture Perfect

    Dit was ‘n absolute voorreg om jou fotos te doen!! Jy het stunning gelyk!!

  • Douglas Clarke

    Iv seen a few matric dance dresses and wen I saw u u blew me off my feet so glad I have u in my life love ya and know u beautiful just da way u r…….

  • Estelle Barkhuizen

    Wow, jy het stunning gelyk Zaz! Baie geluk!

  • jo

    Zaz se rok het haar persoonlikheid so perfek uitgebeeld – ‘n meer unieke prentjie sal mens ver voor soek. Jou rok, Doug se krawat, sambreeltjie en waaier (alles gedruk) was absoluut stunning – nes julle.
    What a tribute to your school career and ‘n perfect end.

  • Jamyn Douglas

    Pragtig Zaz…lief jou…

  • Roxi

    very stunning and special dress ………………. truely inspirational …………