zandri_christo_matriekafskeid_2011_39_of_158_
Matriekafskeid

Zandri Fullard

Ek was nog altyd gefasineer met rokke wat uit die ” western” era .Ek het besluit om my droomafskeidrok so te ontwerp dat dit iets van die era weerspieel. Dit moes feestelik, jonk, maar tog elegant wees. Gelukkig het die ontwerpster presies verstaan wat ek bedoel het en sommer gou-gou die rok geteken. Die eindproduk was gelukkig presies dit wat ek in gedagte gehad het!

 

Sien alle inskrywings

  • Hester

    Voorwaar ietsie anders.

  • CHRISTO NEL

    REGTIG BAIE BAIE MOOI! BESLIS IETS ANDERS.

  • Henda Oosthuysen

    Zandri jy het so mooi gelyk. Jou foto is besonders..

  • Anel Robbertse

    Jy lyk baie mooi. Voorwaar `n feëprinsessie

  • Welmy

    Zandri jy lyk stunning, maar dit het ek van jou verwag!!!

  • Claudine Snyman

    PRAGTIG ou Zanni!

  • Nelda Griebenauw

    Baie mooi en iets anders.

  • Elu Fullard

    Baie mooi Zandri!

  • Lizelle Steenkamp

    Prentjie mooi!

  • Elna

    Droomprinses mooi

  • Wendy Eriksen

    Zandri, jy het soos ‘n droom gelyk. Jy is mooi, binne en buite en jou rok ok!

  • Melissa Louw

    Mooiste feetjie wat ek nog ooit gesien het**

  • Zaan Meyer

    Jyt STUNNING gelyk Zandri!

  • Reinette

    Jyt pragtig gelyk Zandri! Absoluut mal oor jou rok!

  • Elize van der Walt

    Wow!!!!!!!!!!!!! Jy het stunning gelyk!!!

  • Joey de Klerk

    So iets besonders, anders, Uniek. Onskuldig soos matriek moet wees en tog uitdagend vir die wereld daar buite.
    Stunning Zandri !!!

  • Neldi Coetzee

    Dis soooooo mooi!

  • Retha-Jane Duvenhage Buys

    Zandri….voorwaar ‘n skoonheid om op trots te wees. Jy lyk pragtig!

  • Alta Cordier

    Stunning! Regtig ‘n besonderse skepping en dit pas perfek by jou.

  • Ronelle

    Zandri, jy het :stunning" gelyk!!!!

  • Meryke Koch

    Dis sowaar iets besonders en ‘n ongelooflike mooi rok, maar jy maak die rok met jou pragtige persoonlikheid en looks!