Matriekafskeid

Zane’ Lubbe

My hart was nog altyd op ‘n rooi rok vir my Matriekafskeid. Rooi is vir my die simbool van lewe en positiwiteit. Die kombinasie van swart en rooi is my gunsteling kleure om te dra. Die rok moes by my persoonlikheid pas – ‘n tikkie speelsheid, ‘n vrolike, dartelende rok – wat met die Spaanse invloed beklemtoon word, en ‘n geurtjie misterie en romanse wat deur die swart kant aangevul is. Die totale prentjie moes ook steeds elegant wees – die kristallet, swart satynband saam met die handskoene het my droom-prentjie voltooi.

 

Sien alle inskrywings

  • Talitha Meyer

    Wow, regtig die mooiste rok wat ek van al die matrieks die jaar gesien het!

  • Suzette Anderson

    Dis ‘n droom rok en sy het so pragtig gelyk. Die mooiste!!!!!!

  • Larika Steyn

    ‘n Pragtige Meisie in ‘n Wonderlike Rok! Fantasties

  • Clasina Erasmus

    Balans en kontras is baie belangrike elemente in sukses, hier is dit perfek uitgevoer! Die rok is flambojant!

  • Ilze

    n baie mooi en unieke rok!!!

  • Nic Lubbe

    Dit is my meisiekind

  • Kari

    Zane sou in enige rok steeds pragtig gewees het! Die rok is egter baie spesiaal , regtig besonders!

  • Elsa van Koesveld

    Sjoe dit is baie mooi rooi en swart is ‘n warm kleur en lyk altyd "Towerend" Sy lyk soos ‘n prinses !!!

  • Nicolene Bartmann

    Defnitief een van die mooiste inskrywings hierdie jaar!

  • Michelle Mitchell

    Sy is pragtig wat ‘n ongelooflike interesante rok, dis regtig baie mooi pas jou soos n handskoen. Jy verdien definitief die PRYS. Geniet elke oomblik. Jy was STUNNING WOW!!!!

  • chanel van den berg

    Super seXy niggie! So trots op jou 🙂

  • Mareta Esterhuizen

    Zané het pragtig gelyk! Die rok het so mooi by haar persoonlik gepas!!!

  • Mariana Jacobs

    Wow!!! Zane het so "vibrant" gelyk!!! Niemand sou haar kon miskyk nie.

  • Susan Lubbe

    Mooiste Pop XoX! Trots op Jou, Jy’t Pragtig gelyk!

  • David Zirkzee

    Dis my pragtige girl daai!!! WoW!!!!! Jy is die mooiste ooit

  • Louise Coertze

    BAIE MOOI FOTO

  • Arlet Henrico

    Zané was ‘n breeze om af te neem, stunning girl en omdat sy model agtergrond het was sy fab! hou vir jou duim vas Zané 😉

  • El-Ria Bense

    Pragtige rok! Toevallig was my matriekafskeidrok (ongeveer ‘n honderd jaar terug!) ook swart en rooi – ek is mal daaroor!