Matriekafskeid

Zani Roos

Ek het nog altyd gedroom van hierdie spesiale dag wat moet aanbreek, die dag waarop ek graag op my mooiste wil lyk. Dit moes ‘n unieke rok wees en niemand anders moes soos ek lyk nie. Die ontwerper Gerrit Pienaar het dit moontlik gemaak. Die nousluitende snit moes my lyf komplimenteer. My waatlemoen kleurige rok met franse kant en Swarovski kristalle en handgemaakte blomme met vere tussen in was so sag soos ek dit wou hê. Die rok is kort van voor wat my bene beklemtoon wat my beste bate is en dan is die rok langer na agter met ‘n vloeiende sleep vir ‘n aandvoorkoms. Ek het op die waatlemoen kleur besluit omdat my velkleur donker is en ook omdat die kleur my blonde hare mooi beklemtoon.

 

Sien alle inskrywings

  • Marguerite

    WOW!!! Dis pragtig!!!

  • Hendrina Roos

    Zani jy lyk so natuurlik, jy is pragtig die rok pas jou perfek stunning kleur. Ons is trots op jou.

  • Mandie

    ASEMROWEND!!!
    Baie goeie keuse gemaak!!! Die kleur pas perfek en als wat gepaart gaan daarmee.

  • Helene Vermaak

    Zani, die rok en kleur pas by jou perfek en jy het pragtig gelyk.

  • Shené Nagel

    Jou rok is rerig een van die mooiste, asmerowendste rokke wat ek al gesien het! Jy het beeldskoon gelyk en jys verskriklik mooi, enige iemand kan jaloers wees op jou en jou rok*

  • Cliffe Meiring

    Zani jou keuse van die rok was uitstekend, die kleur het jou perfek gepas en jy het pragtig gelyk.

  • Baukje Pretorius

    Perfek! Vroulik en stylvol!

  • C.P. van der Merwe

    Jy lyk "STUNNING". Soos n ware jong dame. Absoluut n unieke rok, wat jou pas soos n handskoen. Jy’s n WENNER!!!!!!!!

  • Amanda Haasbroek

    Beste Zani, jou rok is asemrowend! Ek lees die stukkie wat jy geskryf het en dit is duidelik dat jy alles goed beplan en deurdink het.

    Die mooiste uitrusting kan ongelooflik sleg lyk aan die verkeerde lyf en andersom kan die mooiste lyfie totaal en al verlore raak in die verkeerde uitrusting – tog maak baie jonge dames/dogters hierdie verkeerde keuses.

    10 uit 10 vir jou kleurkeuse – dis anders as die gewone – vars/nuut/jonk! Jy ken seker die engelse spreekwoord:- "Act your age". Soveel dames / dogters gaan so "groot" op die spesiale dag, dat hulle vir my soos ou tannies lyk.

    Die uitrusting pas jou perfek! Jy lyk so gamaklik, vol selfvertroue, aantreklik en dol gelukkig! ‘n Prinses uit ‘n sprokiesboek!

    Uit jou skrywe is dit duidelik dat jy graag mooi wou lyk op jou spesiale dag – tog met ‘n unieke styl!
    Jy het verseker daarin geslaag! Hoop jou groot dag was so spesiaal dat jy dit veraltyd sal koester en onthou!
    xxx

  • Rina Muller

    BEAUTIFULL!!!!!!!!!!! Mal oor die kleur en die ontwerp is regtig anders! LOVE DIT!!

  • Caren Visser

    Zani jy lyk asemrowend mooi!! Mal oor die kleur en die rok is stunning verby…. xx

  • Karina

    Dis ongelooflik mooi!

  • Elrina vT

    Pragtig ! Die kleur van die rok is iets besonders en die styl komplimenteer jou mooi lyf !

  • Nicolette Herbst

    AWESOME!! Zani jy lyk stunning , nog nooit so amazing rok gesien nie. Dit pas perfek by jou, want jy is pragtig!!! xxx

  • Maryna

    Dit is ‘n pragtige rok, jou keuse van ontwerp en kleur is perfek gekies. Die rok maak jou figuur volmaak.

  • ELMARIE SCHEEPERS

    Regtig uitstaande. Baie goeie keuase veral die kort voor wat haar bene baie mooi beklemtoon.

  • Karen Nel

    Hierdie girl in hierdie rok is absoluut ‘n Wenner! Wow, wat ‘n pragtige prentjie!
    • Stylvol, gesofistikeerd, vloeiend, asemrowend, elegant – Stunning kleur!
    • Vrolike, sagte kombinasie vir ‘n girl met ‘n pragtige persoonlikheid!
    My stem gaan beslis vir jou – ZANI, INDERDAAD ‘N WENNER!

  • Charlize vermaak

    ZANI die rok is baie mooi… JY lyk WOW.. Die kleur pas perfek op jou… Baie mooi

  • Corlia van Biljon

    Jy lyk pragtig. 10 uit 10 vir die pragtige rok, asook vir die ontwerper.

  • Dalene Strauss

    Zani, van al die inskrywings, lyk jy die mooiste. Jy staan uit bo almal. Jy lyk goed versorg en die kleur en die snit van die rok pas jou perfek.

  • Hanri Meades

    Zani jy het pragtig gelyk, wonderlike keuse!*

  • Linda Coertze

    Zani jy lyk stunning, ek het nie die regte woorde om te beskryf hoe asemrowend jy lyk nie, die kleur van jou rok pas jou perfek veral teen jou donker vel. Die rok se ontwerp pas pragtig by jou lyfie!!

    Jy is ‘n pragtige Model meisie van Bela Bela en ek is so trots op jou, jy het voor my groot geword en hoef nooit ooit terug te staan met jou houding en die kamera is mal oor jou!!

    Jy gaan dit nog ver bring voorentoe, Alle sterkte op jou pad voorentoe "Pragtige fyn poppie"!! WOW!!! vir jou!!!

  • Soetie Nel

    Zani jy lyk asemrowend die rok lyk stunning. Die kleur pas jou perfek.
    Jou ouers moet baie trots wees op so n dogter. MAG JY N WENNER WEES

  • Jaco Vermaak

    Wel Done Nig

  • Eresa Visser

    Zani, dit is seker een van die mooiste matriekafskeidrokke wat ek al ooit in my lewe gesien het. Jy lyk asemrowend mooi in die rok. Alles is net perfek, die kleur, styl, ontwerp, bykomstighede en natuurlik dit meisie wat dit dra. Verder weet ek dat wat jy van buite uitstraal net so mooi is van binne.

  • Emmy Small

    Zani was ‘n klein dogtertjie toe ek haar leer ken het en sy was ‘n model kind en nog steeds iemand besonders. Zanie jy is pragtig en ek voel geeerd om te kan ken en die rok is stunning omdat jy stunning is.