• http://www.bayercropscience.co.za Elmarie Breedt

    Sy het stunning gelyk. Haarstyl en rok het perfek bymekaar gepas. Sy het geblom en haar persoonlikheid wat so sag en nederig is het die dag net mooier gemaak. Jy is stunning en jou rok asemrowend.

  • Denise Minnaar

    Zanmarie lyk pragtig !

  • Tanya Ramsay

    Pragtig ! ‘n Puik jong Dame !

  • Elaine Darlew

    Jy lyk so pragtig! Die rok is stunning!!!

  • Babs Mostert

    Sy is pragtig natuurlik

  • christine weideman – 073-769-7049

    Die kleur van die rok en hare en juwele het mekaar gekomplimenteer.Baie goeie keuse. Dit het asemrowend gelyk.

  • Anne-Marié Herselman

    Sy is pragtig, en voorwaar wenner kwaliteit.

  • Jurina Grobler

    So pragtig!!

  • Drienie Botha

    Zanmari is sedert haar laerskooldae alreeds aan my bekend
    Sy het ‘n sprankelde persoonlikheid.
    Ek het die volste vertroue in haar dat sy van enige loopbaan ‘n groot sukses sal maak
    Sy het met die matriekafskeid soos ‘n prinses gelyk

  • Aletia Griessel

    Jy het beeldskoon gelyk!Sterkte

  • Carl

    Baie mooi en soveel self vertroue!! Sterkte!!!

  • Benita

    Jy is do gorgeous my friend!!!!

  • Annetjie

    Pragtig Kindjie

  • Martie Joubert voorheen Botma

    Jy is net so pragtig soos jou mamma. Ek en sy was groot maatjies toe sy so oud soos jy was. Geniet jou jonkwees – tyd staan nie stil!

  • Yolanda

    Jou 6 jarige niggie se kommentaar "Prinses uit ‘n feeverhaal". Jy lyk PRAGTIG.

    STERKTE

  • Aranda

    Jy het prentjie mooi gelyk!!!

  • Dellie

    Zanmari – Jy is prentjie mooi en met die stunning rok en hare is jy net nog mooier. So trots op jou!

  • Theunis

    Ek is trots om jou my sussie te noem want jy het beeldskoon gelyk!!

  • Charmian Nell

    Too beautiful, what a perfect example of grace and poise! Julle kan baie trots wees.

  • Ria Breedt

    Zanmari – Jy is enige Ouma se trots, ek kan nie vir jou in woorde sê hoe het ek gevoel die aand met jou Matriek afskeid nie. Jy is ‘n pragtige kind binne en buite, jy lyk stunning soos altyd.

  • Camilla Mac

    Dress is nothing special but you looked happy

  • Eugene Fourie

    Jou keuse het geen woorde nodig nie dit was uit hierdie wereld!

  • Ivan fourie

    Daar is nie woorde nie jy het die mooiste gelyk van al die meisies! Die rok en als het uit die boonste rakke gelyk!

  • Almanda

    Jy’t pragtig gelyk – straal altyd God se skoonheid van binne af uit!

  • Alzanne

    Wow! Jy het baie mooi gelyk, my niggie!

  • Riana Steenkamp en gesin

    Pragtig soos nog altyd!! Bly net soos jy is want jy is ‘n wonderlik mens, binne en buite. Love ya.