img_5989
Matriekafskeid

Zenobia Bodenstein

EK het n prentjie van die perfekte rok in my kop gehaad. Ek het van graad 8 af geweet ek gaan my rok by die boutique kry en die dag toe ek in die boutique in stap kry eka my rok!!! Ek het nie eers by ander winkels gaan soek vir n rok nie. My sussie (Alicia) het vi my die rok gegee om aan te pas en ek het nog baie ander rokke gevat om aan te pas. Die rok was die 2de rok wat ek aan gepas het, en toe pas ek nog 20 ander rokke aan, maar die rok het net vir my gewerk. Dit het my figuur laat mooi lyk en dit was die perfekte rok vir my en dit was glad nie eers wat ek in gedagte gehaad het ni, maar ek het vreeslik baie komplimente gekry die dag op die matriekafskied oor my rok en oor al my foto’s. My inspirasie was my sussie en sonder haar sou eka nooit so mooi gelyk het die aand nie.

 

Sien alle inskrywings

  • alli

    Shooo dis I pragtige rok!….jyt stunning gelyk!*….

  • peeeter

    Ag nee!! Blondes!!! Pffff!! Jy het mooi gelyk Zee!!

  • deo

    Baie sexy

  • Rina

    Stunning foto!!!! Mooiste rok nog ooit

  • dean

    Wow jyt bja mooi gelyk jong bja mooi rok

  • albie

    Dis n pragtige rok, ek is so trots op jou!!!

  • alicia

    Jooh dis I pragtige rokkie!..j het stunning gelyk*

  • Kyla-Ann Kriek

    Joh hehe heya hori weet jy hoe vlipen mooi lyk jy jisi j lyk asemrowend dt is vlipen mooi ek soek ook so rok hehe eka hoop jy het jou aandji ook geniet hehe we’ll jy moes na dat jy so mooi gelyk het hehe mwa

  • Beatrix botha

    Jy het rerig baie stunning gelyk, jou hare en makeup het ook saam met die rok gepas, dit was nogal iets besonders en baie unique.

  • Leon Mortlock

    Hi Zenobia you really looked beautiful and i am sure you will win the compo

  • Esme Gombault

    Pragtige rok, sy lyk prentjie mooi!!!

  • denise

    prentjie perfek!!

  • Mari Rip

    Jy het pragtig gelyk Zenobia! Die rok is asemrowend mooi! XXX